# Die raad van die Openbare Beleggingskorporasie het die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor se ondersoek verwelkom nadat ‘n verklikker beweerde onetiese praktyke uitgelig het. Die owerheid is bekommerd oor die onlangse verwikkelinge in die OBK, veral dié van bestuur en leierskaps-bestendigheid. Dit volg op die voorlopige skorsing van bestuurshoof Patrick Dlamini na bewerings van […]
# Die African Transformation Movement sê president Cyril Ramaphosa se aansoek in die Wes-Kaapse Hooggeregshof om ʼn interdik te kry teen die Artikel 89-ampsklagproses, voldoen nie aan die regsdrempel om onherstelbare skade te bewys nie. Die president wil hê die Parlement moet sy ampsklagprosedure staak tot die hof die Artikel 89-verslag oor Phala Phala wat […]
# Die onteerde R&B-sanger R Kelly het die Amerikaanse president, Donald Trump, formeel versoek om sy vonnis van 30-jaar tronkstraf te versag. Die 59-jarige, wie se volle naam Robert Sylvester Kelly is, is in 2021 skuldig bevind aan die bedryf van ‘n misdaadonderneming wat vroue en minderjarige meisies vir onwettige seksuele bedrywighede en pornografie gewerf […]
# The Public Investment Corporation board has welcomed the Financial Sector Conduct Authority’s investigation following a whistleblower report alleging unethical practices within the organisation. The FSCA has expressed concern about recent developments at the PIC, particularly those relating to governance and leadership stability. This follows the precautionary suspension of CEO Patrick Dlamini over allegations of […]
# The African Transformation Movement says president Cyril Ramaphosa’s application to interdict the Section 89 impeachment process in the High Court falls short of the legal threshold to prove irreparable harm. Ramaphosa wants Parliament to stay its proceedings until the court has reviewed the Section 89 panel report into Phala Phala, which he believes is […]
# Disgraced R&B singer R Kelly has filed a formal request asking US president Donald Trump to commute his 30-year prison sentence. The 59-year-old, whose full name is Robert Sylvester Kelly, was found guilty in 2021 of leading a criminal enterprise that recruited women and underage girls for illegal sexual activity and pornography. In 2022, […]
# Die vakverbond Saftu veroordeel die moord op March and March se Gautengse leier, Andile Somgaxa, en sê geweld en politieke sluipmoorde het geen plek in ʼn grondwetlike demokrasie nie. Somgaxa is vroeër die maand in die oprit na sy huis in Greenfield, Johannesburg geskiet en het in die hospitaal aan sy wonde beswyk. Asive […]
# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, erken dit was moeilik om ‘n finale groep saam te stel vir die Afrikabekertoernooi vir vroue in Marokko. Die groep van 26 word môre aangekondig uit die voorlopige groep van 31 wat tans ʼn oefenkamp bywoon. Suid-Afrika is saam met die Ivoorkus, Burkina Faso en Tanzanië in […]
# The South African Federation of Trade Unions has condemned the murder of March and March Gauteng leader Andile Somgaxa, saying violence and political assassination have no place in a constitutional democracy. Somgaxa was shot in the driveway of his home in Greenfield, Johannesburg, earlier this month and succumbed to his injuries in hospital. Saftu’s […]