# Die Vryheidsfront Plus sê president Cyril Ramaphosa se besluit om die Artikel 89-paneel se verslag na vier jaar op hersiening te neem, is ʼn desperate poging om homself te red. Die paneel het prima facie bewyse gevind dat Ramaphosa moontlik ernstige grondwetlike oortredings begaan het wat die Phala Phala-skandaal betref. Die Konstitusionele Hof het […]
# Israelse parlementslede het ‘n nuwe wet aanvaar waarvolgens ‘n spesiale tribunaal geskep word wat die doodstraf sal oplê aan Palestyne wat skuldig bevind is aan die Hamas-geleide aanvalle op Israel op 7 Oktober 2023. Minstens duisend-139 mense is dood tydens die aanvalle in die suide van Israel, en 251 ontvoer en na Gaza geneem. […]
# Sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging sê die proses begin binnekort om ʼn nuwe hoofafrigter vir Bafana Bafana te vind na Hugo Broos se vertrek. Broos is in sy vyfde en laaste jaar by die span en het aangedui dat hy gaan uittree ná die Wêreldbekertoernooi, wat volgende maand in Noord-Amerika afskop. Die voorsitter van SAFA […]
# The Freedom Front Plus says president Cyril Ramaphosa’s decision to take on review the Section 89 independent panel report, nearly four years later, is clearly a desperate attempt to save himself. The panel found prima facie evidence that Ramaphosa may have committed serious constitutional violations linked to the Phala Phala scandal. Last week, the […]
# Soccer: Local governing body SAFA will soon begin the search for a new Bafana Bafana head coach. Hugo Broos, who is now in his fifth and final year with the national team, has indicated he will step down after the World Cup, starting in North America next month. The chairperson of SAFA’s Technical Committee, Jack […]
# Israeli lawmakers have passed a new law which allows for the setting up of a special tribunal to impose the death penalty on Palestinians convicted of taking part the Hamas-led attack on 7 October 2023. At least one-thousand-139 people were killed in the attack in southern Israel, while another 251 were kidnapped and held […]
# Die Openbare Beskermer sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak kanselleer of hef nie sy uitspraak op oor die sake wat ondersoek is nie. Die hof het bevind die Parlement het in 2022 onwettig opgetree toe hy gestem het om ʼn onafhanklike komitee se verslag te verwerp. Volgens die paneel het […]
# President Cyril Ramaphosa het die land verseker dat alle regeringsvlakke reageer op die vernietigende en gure weerstoestande wat verskeie provinsies raak. Minstens tien mense is dood toe stortreën, oorstromings en sterk wind wydverspreide skade en ontwrigting in die Wes-, Noord- en Oos-Kaap aangerig het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê ʼn nasionale ramptoestand is […]
# President Cyril Ramaphosa has assured the nation that all levels of government are responding to the devastating and severe weather events affecting several provinces. At least ten people have died as torrential rain, flooding and strong winds have caused widespread damage and disruptions in the Western Cape, Northern Cape and Eastern Cape. Ramaphosa’s spokesperson, […]