# Rugby: Springbok Women’s Sevens coach, Cecil Afrika, says there are good lessons to be learned from their performances in Hong Kong, the first of three World Championship events. South Africa suffered defeats to Australia and Canada, followed by a famous win over Great Britain in their final pool match. They then lost to Great Britain […]
# Iran has reportedly rejected a second round of peace talks with the US in Islamabad, Pakistan, today, citing Washington’s excessive demands, unrealistic expectations, constant shifts in stance, and the ongoing naval blockade, which it considers a breach of the ceasefire. This comes after the White House confirmed that US vice-president JD Vance would lead another […]
# Rugby: Die Springbok-vroue se sewesspan het Saterdag hul Groep B-wedstryde in Hongkong op ‘n sterk noot afgesluit deur Groot-Brittanje, een van die kernspanne in die Sewesreeks, met 19-5 by Kai Tak Sportpark te klop. Maar hulle het ‘n moontlike kwarteindstryd teen Spanje misgeloop, wat danksy ‘n beter punteverskil oor die twee dae, derde in […]
# ActionSA in Ekurhuleni het die inhegtenisneming verwelkom, van die adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, op aanklagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling. Die party vra verder ook vir die onmiddellike beëindiging van sy diens by die Stad. ActionSA se woordvoerder, Tumelo Tshabalala, sê die party is dankbaar vir die Madlanga-kommissie se besliste optrede in […]
# Die Activists and Citizens Forum sê die adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, se arrestasie vir bedrog, korrupsie en regsverydeling moes lankal gebeur het. Volgens die woordvoerder Dennis Bloem het die Forum al lankal benadruk die ernstige bewerings deur verskeie getuies voor die Madlanga-kommissie, het ‘n baie ontstellende en gevaarlike prentjie van Mkhwanazi as […]
# Rugby: The Springbok Women’s Sevens team finished their Pool B fixtures on a strong note in Hong Kong on Saturday, beating Great Britain, one of the core teams in the Sevens Series, by 19-5 at Kai Tak Sports Park. But they missed out on a potential quarter-final against Spain, who had a better points […]
# Iran sê hy het gister beheer oor die Straat van Hormoes verskerp en skeepsmaatskappye gewaarsku die noodsaaklike energieroete is weer gesluit. Intussen het die Amerikaanse president Donald Trump gesê Teheran kan Amerika nie afpers deur die waterweg te sluit nie. Teheran sê hy reageer op ‘n voortgesette Amerikaanse blokkade van Iranse hawens en noem […]
# City Power in Johannesburg het inwoners versoek om die wet te respekteer, openbare infrastruktuur te beskerm en tegnici toe te laat om hul werk sonder intimidasie of inmenging te doen. Drie verdagtes is onlangs aangekeer vir die beskadiging van infrastruktuur by die Middestad-diensleweringsentrum. Woordvoerder Isaac Mangena sê geweld en vernielsug sal nie geduld word […]
# ActionSA in Ekurhuleni has welcomed the arrest of Ekurhuleni Metro Police deputy chief Julius Mkhwanazi on charges of fraud, corruption, and defeating the ends of justice. The party further called for an immediate termination of his employment with the City. ActionSA’s spokesperson, Tumelo Tshabalala says they acknowledge the Madlanga Commission’s decisive action in responding […]