Skip to content

Kganyago sê rand het skok van Iran-oorlog deurstaan [KLANK]

# Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die rand het redelik veerkragtig gebly ten spyte van ekonomiese onsekerheid weens die Iran-oorlog. Hy het tydens vergaderings van die Internasionale Monetêre Fonds en die Wêreldbank in Bangkok, Thailand, aan Bloomberg TV gesê die geldeenheid se kleiner wisselvalligheid weerspieël groter vertroue in Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte. Hy sê toekomstige rentekoers-besluite sal van ekonomiese toestande afhang:

ENG-KganyagoOnRand