# Suid -Afrika sal by die COP31-konferensie klem lê op finansiering vir klimaat-aanpassing, werkloosheid, ongelykheid en armoede. Die klimaatverandering-onderhandelaar, Maesela Kekana, het in Sandton gesê die land sal hom beywer vir praktiese oplossings in billike energieoordrag, en meer befondsing vir ontwikkelende nasies. Hy vra duideliker maatreëls om klimaat-veerkragtigheid na te spoor, die dringende oorgang van die klimaataanpassingsfonds, en dat ryk lande beloftes oor klimaatsbefondsing in aksie omskep:
Suid-Afrika gaan by COP31 voorkeur gee aan klimaatsaanpassing [KLANK]
ENG-KekanaOnFinance