Skip to content

Vuurwapenvereniging bekommerd oor nasionale veiligheid weens buitelandse betrokkenheid by die sektor [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vuurwapenopleiersvereniging vra vir ondersoeke na beweerde bedrog, belangekonflikte en veiligheidsrisiko’s in die vuurwapenopleidingsektor. Die vereniging het ook kommer uitgespreek oor moontlike buitelandse invloed op vuurwapensertifisering vir die weermag en polisie, hoewel dit tans slegs bewerings is. Die president van die vereniging, Michael Mbedzi, sê verskeie sake is by die polisie aanhangig gemaak en word steeds ondersoek:

ENG MbedziOnNationalSecurity