# The makers of the furniture lift used by the Louvre thieves published a tongue-in-cheek advert making the most of the product’s sudden fame. The day after thieves made off with some of France’s Crown Jewels the firm posted a photograph showing the lift inside the police cordon at the museum with the tagline “when […]
# Die vervaardigers van die meganiese leer wat in die diefstal in die Louvre-museum gebruik is, het ‘n ironiese advertensie gemaak om hulle skielike roem te benut. Die dag nadat diewe met van Frankryk se kroonjuwele weggekom het, het die firma ‘n foto geplaas van die meganiese leer binne ‘n polisie-kordon met die slagspreuk “wanneer […]
# Amerika se aangewese ambassadeur na Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, sê een van sy vernaamste take sal wees om besware oor te dra oor Suid-Afrika se geo-strategiese wegbeweeg van onverbondenheid na Amerika se mededingers soos Rusland, China en Iran. Hy het behoorlik onder skoot gekom tydens sy bevestigingsverhoor voor die Senaat se komitee vir Buitelandse […]
# Die GOOD-party sê die nasionale regering se versuim om wetstoepassingsmagte behoorlik te reguleer ingevolge Artikel 334 van die Strafprosesreg, het ‘n vakuum geskep. Dit volg ná die Gautengse regering se besluit om die misdaadvoorkomings-eenheid te ontbind. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die party meen die DA is oneerlik en wil bloot politieke munt […]
# US Ambassador-Designate to South Africa, Leo Brent Bozell, says one of his priorities will be to communicate objections to South Africa’s geostrategic drift from non-alignment towards America’s competitors, including Russia, China and Iran. He faced a grilling from senators during his confirmation hearing before the Senate Foreign Relations Committee yesterday. Bozell says he will […]
# The GOOD Party says the national government’s failure to properly regulate policing powers under Section 334 of the Criminal Procedure Act has created a vacuum. This follows the Gauteng government’s decision to disband the crime prevention wardens. GOOD’s secretary general, Brett Herron, says it is disingenuous and pure political point-scoring for the DA to […]
# Die voorsitter van die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Songezo Zibi, het gevra dat buitelanders uitgesluit word van Padongelukkefonds-uitbetalings. Zibi sê die huidige wetgewing moet gewysig word aangesien dit enige persoon wat in Suid-Afrika in ‘n padongeluk beseer is, toelaat om te eis. Hy sê die komende Wetsontwerp op die Padongelukke Voordeleskema […]
# Gimnastiek: Indonesië sê hy het besluit om Israelse atlete van die wêreldkampioenskap in Jakarta te verbied ter wille van openbare orde, veiligheid en die openbare belang. Die Israelse atlete is visums geweier weens die oorlog in Gaza. Die Internasionale Olimpiese Komitee het daarna alle internasionale sportfederasies aangemoedig om geen byeenkomste aan te bied in […]
# Bykans 37-duisend migrante het tot dusver vanjaar met klein bote in die Verenigde Koninkryk aangekom, terwyl die regering nuwe druk ervaar oor pogings om die vaarte te verhoed. Altesaam 36-duisend-954 ongedokumenteerde migrante het tot dusver vanjaar die Engelse Kanaal oorgesteek van Noord-Frankryk na die Engelse suidkus, in vergelyking met 36-duisend-816 vir die hele 2024. […]