Skip to content

Rasilingwane van DA vra beter wetstoepassing vir veiliger gemeenskappe [KLANK]

# Die DA se burgemeesterskandidaat in Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, sê die Stad doen nie genoeg om vroue te beskerm nie. Een van die nege slagoffers in die Ekurhuleni-moorde, Elizabeth “Tsontso” Moselakgomo, word vandag ter ruste gelê in Phake-Ga Rankaila in Mpumalanga. Rasilingwane sê vroue behoort nie in vrees te leef in hul gemeenskappe nie. Sy vra ook strenger veiligheidsmaatreëls en beter wetstoepassing:

ENG-RasilingwaneOnSafety