# Die uitvoerende hoof van die SABC, Nomsa Chabeli, waarsku oor ’n moontlike algehele uitsendingonderbreking weens skuld aan Sentech. Chabeli het aan die parlement gesê, Sentech kan senders afskakel, wat TV- en radio-uitsendings dwarsdeur die land kan stop. Volgens My Broadband, blameer Chabeli verouderde sakemodelle, dalende inkomste uit lisensiefooie en die ‘n gebrek aan staatsteun. […]
# SABC CEO Nomsa Chabeli has warned of a potential total blackout due to legacy debt owed to Sentech. Speaking in Parliament, Chabeli said Sentech may switch off transmitters, cutting TV and radio signals nationwide. According to My Broadband, Chabeli blamed outdated business models, declining license fees, and lack of state support. She explained that […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê mediaberigte wat voorgee maatskappye op die lys van die 2025/2026 Mzansi Golden Economy Open Call -goedgekeurde projekte befondsing sal ontvang, is misleidend. Die departement sal eers kontrakte sluit met aansoekers wat goedgekeur is nadat al die toepaslike dokumente voorgelê en nagegaan is. McKenzie sê […]
# The Wall Street Journal berig president Donald Trump van Amerika se naam verskyn talle kere in die Departement van Justisie se lêers oor die veroordeelde pedofiel, wyle Jeffrey Epstein. Volgens die verslag het prokureur-generaal Pam Bondi Trump in Mei ingelig dat hy in die omstrede Epstein-lêers genoem word en dat die rekords kinderpornografie insluit. […]
# Sokker: Spanje het die agtmalige wenners Duitsland met 1-0 verslaan en die eerste keer ooit die eindstryd van die Europese Vrouekampioenskap in Switserland gehaal. Die tweemalige Ballon d’Or-wenner, Aitana Bonmati, het die wendoel in die 113de minuut aangeteken. Dis die eerste keer sedert 1997 dat Duitsland in die halfeindronde uitgeskakel word. Spanje kom Sondag […]
# Die Nasionale Vergadering het die gesamentlike verslag van die portefeuljekomitees oor die Polisie en Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling aanvaar. Die verslag beveel aan dat ʼn ad hoc-komitee aangestel word om KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings te ondersoek. Die komitee moet die verslag binne 90 dae voltooi. Die voorsitter van die portefeuljekomitee oor […]
# Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, says media reports that suggest that companies listed on the 2025/2026 Mzansi Golden Economy Open Call Approved Projects sheet have been approved for funding are misleading. The department will only enter into contracts with approved applicants following the submission and verification of all required compliance documentation. […]
# KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, sê hy neem kennis van die ernstige aantygings teen die LUR van Gesondheid, Nomagugu Simelane, en LUR van Onderwys, Sipho Hlomuka. Simelane se familie-onderneming, Kwazi-Gugu Investments, het volgens berigte dubbele betalings van altesaam 1,42-miljoen-rand van die provinsiale Landboudepartement ontvang. Hlomuka het blykbaar diensverskaffers vir die Nasionale Skolevoedingsprogram gekies wat […]
# The Wall Street Journal reports that US president Donald Trump’s name appears multiple times in the Justice Department’s files relating to the late convicted paedophile financier Jeffrey Epstein. According to the report, Attorney General Pam Bondi briefed Trump in May that he is named in the now notorious Epstein files, and that the records also included […]