# United Africans Transformation het kommer uitgespreek oor bewerings van regeringsmislukkings in die Stad Tshwane. Dit volg nadat Defenders of the People-raadslid Rufus Mphahlele daarvan beskuldig is dat hy betrokke was by beweerde onreëlmatige tendertransaksies asook as swak bywoning van raadsvergaderings. Mighty Mabule van die party eis Mphahlele se onmiddellike skorsing terwyl ‘n onafhanklike ondersoek […]
# Die EFF sê hy hou vol dat dele van die Suid-Afrikaanse media onder verdenking is omdat hulle finansieel verbind word met politieke netwerke en korrupte staatsbefondsing. ʼn Verslag deur die Spesiale Ondersoekeenheid betrek die Sunday Times-redakteur, Makhudu Sefara, bybeweerde bedrog wat met die Nasionale Loterykommissie verband hou. Die EFF sê dit ontbloot groter verrotting […]
# Sokker: Die verdedigende kampioen, Paris Saint-Germain, het Bayern Munich 5-4 geklop in die eerste wedstryd van hul Kampioeneliga-halfeindronde. PSG het in die 58ste minuut 5-2 voorgeloop, maar Bayern het daarna vinnig twee doele aangeteken. Dis die hoogste gesamentlike telling in ʼn halfeindstryd in die Europese Beker se geskiedenis sedert die Rangers in 1960 6-3 […]
# President Donald Trump van Amerika sê die geskiedenis en band tussen Amerika en die Verenigde Koninkryk is ʼn vriendskap soos geen ander op aarde nie. Hy het koning Charles die Derde en koningin Camilla gisteraand by ʼn staatsbanket in die Withuis onthaal. Trump sê die verhouding tussen die twee lande is ʼn ware verhaal […]
# Die GOOD-party het die regering se besluit verwelkom om die verligting op die verhoging van die brandstofheffing verder te verleng tot 2 Junie om die uitwerking van brandstofprysverhogings verder te verlig. Die Nasionale Tesourie het vroeër die maand ‘n tydelike verlaging van drie-rand per liter op op die heffing aangekondig. Die sekretaris-generaal van GOOD, […]
# ActionSA het sy oproep verskerp dat die Polisie-ministerie dringend moet ingryp by die verdwyning van Mazwi Mpumelelo Kubheka. Die 27-jarige spazawinkel-eienaar van Vosloorus is op die tweede van die maand as vermis aangemeld nadat hy sy huis verlaat het om geld by die bank in te betaal. Hy is laas in Marimba Gardens opgemerk. […]
# The EFF says it has consistently maintained that sections of the South African media are deeply compromised, because they are materially linked to political patronage networks and corrupt state-connected funding streams. A Special Investigating Unit probe has implicated Sunday Times editor, Makhudu Sefara, in an alleged irregularity linked to the National Lotteries Commission. The […]
# US president Donald Trump says the history and bond between America and the UK is a friendship unlike any other on Earth. He hosted King Charles the Third and Queen Camilla for a state dinner at the White House on Tuesday evening. Trump said the relationship between the two countries is a true story […]
# ActionSA has intensified its call for urgent intervention by the Police Ministry in the disappearance of Mazwi Mpumelelo Kubheka. The 27-year-old Vosloorus spaza shop owner was reported missing on the second of this month, after leaving home to deposit money at a bank. He was last seen in Marimba Gardens. His family alleges he […]