# Forestry, Fisheries and the Environment minister Willie Aucamp says there is no safe haven for poachers following two anti-poaching operations in the Western Cape. More than 500 kilograms of abalone, worth about 900-thousand-rand was seized in raids in Simon’s Town and Grabouw this week, with arrests made during the operations. Aucamp warned that poachers […]
# Die DA sê misdaad moet die belangrikste prioriteit wees nadat die jongste nasionale misdaadstatistieke volgehoue hoë vlakke van moord, verkragting en georganiseerde misdaad getoon het. Die party voer aan na agt jaar van president Cyril Ramaphosa se administrasie, is geweldmisdaad steeds uitermate hoog en die regering kan steeds nie daarin slaag om burgers te […]
# The DA says crime must become the top priority after the latest national crime statistics showed continued high levels of murder, rape, and organised crime. The party argues that eight years into president Cyril Ramaphosa’s administration, violent crime remains rampant and the government is still failing to protect citizens. DA leader Geordin Hill-Lewis urges […]
# Tennis: Coco Gauff sal haar Franse Ope-titel begin verdedig teen haar Amerikaanse landgenoot, Taylor Townsend. Haar grootste uitdaging tot die kwarteindronde is nog ‘n Amerikaner, Amanda Anisimova, wat nog nie weer gespeel het sedert die Miami-ope nie. Die wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, wat steeds haar eerste Roland Garros-triomf nastreef, speel in die eerste […]
# Betogers het gister twee hospitaaltente waar Ebola-pasiënte in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo behandel word, aan die brand gesteek. Dit volg nadat ʼn jong man wat aan die siekte dood is, se familie verbied is om sy liggaam weg te neem en te begrawe. Ses pasiënte het ten tyde van die […]
# Die Oos-Kaapse polisie het ʼn soektog van stapel gestuur nadat vier afsonderlike moorde gister in Walmer, Gqeberha, aangemeld is. Die liggame van ses mans tussen 23- en 56-jaar is met talle wonde in verskillende dele van Walmer aangetref. Die polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê ondersoekbeamptes probeer vasstel of die moorde met mekaar verband hou:
# Adjunkpresident Paul Mashatile veroordeel die onlangse vlaag betogings teen migrante deur teenmigrante-groepe soos March and March. Hy het gister vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord en gewaarsku dat immigrasie-sake deur die oppergesag van die reg hanteer moet word en nie deur massa-geweld of gepeupelreg nie. Mashatile sê wetstoepassingsagentskappe moet immigrasiekwessies volgens wet hanteer:
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen het die verlaging van voedselinflasie tot die laagste vlak in 14 maande verwelkom, maar hy waarsku dat stygende brandstofpryse Suid-Afrika se landbousektor bedreig. Volgens die inligting van die Verbruikersindeks het inflasie op kos en nie-alkoholiese drank in April tot 2,9-persent gedaal teenoor 3,6-persent in Maart. Steenhuisen sê diesel […]
# Protesters set alight two hospital tents treating Ebola patients in the eastern Democratic Republic of Congo yesterday. This comes after relatives of a young man thought to have died from the virus were prevented from taking his body away for burial. Six patients were receiving treatment in the medical tents at the time of […]