# Die Departement van Binnelandse Sake is tans besig met ‘n uitgebreide reeks openbare raadplegings rakende die Zimbabwe- en Lesotho-vrystellingspermitte. Die departement hou ná vorige regsuitdagings streng by die hof se opdrag dat enige finale besluit eers ná ‘n streng en inklusiewe proses geneem moet word. Die hoofdoel van die raadplegings is om betekenisvolle insette […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het aanvalle op buitelandse burgers in Suid-Afrika veroordeel en sê migrasie moet behoorlik bestuur word met slegs wetstoepassingsagentskappe wat die wet afdwing. Lamola het tydens die opening van die SAOG Ministers van Buitelandse Sake se ontmoeting in die Krugerwildtuin, Mpumalanga gepraat. Die minister sê niemand […]
# The minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola has condemned attacks on foreign nationals in South Africa, saying migration must be properly managed and that only law enforcement agencies should enforce the law. Lamola addressed the opening of the SADC Ministers of Foreign Affairs Retreat at Kruger National Park in Mpumalanga. The minister said […]
# The Department of Home Affairs Department is currently undertaking an extensive series of nationwide public consultations regarding the Zimbabwean as well as the Lesotho Exemption Permit. Following previous legal challenges, the department is strictly adhering to the court’s directive that any final decision be reached only after a rigorous and inclusive consultation process. It […]
# Die Gautrein-bestuursagentskap gaan ‘n nuwe aanvraagdiens bekendstel om toegang tot stasies in Gauteng te verbeter. Die toepassing-gebaseerde stelsel, genaamd Gau Express, sal pendelaars intyds met bestuurders verbind om eerste- en laaste-myl-reisuitdagings aan te spreek. Albi Modise van die agentskap sê die diens is daarop gemik om reise na en van Gautrein-stasies geriefliker, betroubaarder en […]
# Boks: Die aksieheld, Jason Statham het gehelp met Rico Verhoeven se oorgang van skopboks na tradisionele boks, en die Nederlander kry vanaand ‘n kans om ‘n WBC-wêreldtitel te verower. Hy kom teen die Oekraïnse swaargewiglegende, Oleksandr Usyk in Giza, Egipte te staan. Verhoeven het Statham in 2024 tydens ‘n geveg in Las Vegas ontmoet, […]
# The Gautrain management agency is set to introduce a new on-demand service to improve access to its stations in Gauteng. The app-based system, called Gau Express, will connect commuters with drivers in real time to help address first- and last-mile travel challenges. The agency’s Albi Modise says the service aims to make trips to […]
# Boxing: Action hero Jason Statham played a role in Rico Verhoeven’s move from kickboxing to boxing, and tonight the Dutchman has a chance to clinch a WBC world tile in Egypt. He will face Ukrainian heavyweight great Oleksandr Usyk in Giza. Verhoeven bumbed into Statham at a fight in Las Vegas in 2024, and […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, sê daar is nie langer wegkomkans vir stropers nie. Dit volg na twee operasies die week in die Wes-Kaap, waartydens 500-kilogram perlemoen, ter waarde van ongeveer 900-duisend-rand, tydens klopjagte in Simonstad en Grabouw gekonfiskeer en verskeie mense aangekeer is. Aucamp waarsku pogings om die […]