# The Free Market Foundation says it has repeatedly warned that National Health Insurance is unaffordable, unconstitutional, economically destructive, and incompatible with freedom of choice in healthcare. The Constitutional Court has declared Sections 36 to 40 of the NHI Act unconstitutional. These sections relate to a state programme designed to control where healthcare practitioners or […]
# The MK Party is calling on government to urgently intervene following the detention by Israeli forces of six South Africans who were on board the Global Sumud Flotilla. They were part of a group of around 100 activists who attempted to sail from Turkey to Gaza, to break the crippling Israeli blockade on the coastal territory and […]
# The South African Chapter of the Anti-Apartheid Movement for Palestine has strongly condemned the illegal Israeli attacks on boats that form part of the Global Sumud Flotilla. Six South Africans were detained on Monday by Israeli forces after the Global Sumud Flotilla was intercepted in international waters while attempting to break the Gaza blockade […]
# The DA says Johannesburg mayor Dada Morero is failing to act against mayoral committee members facing serious criminal allegations, including criminal complaints and claims of intimidation and violence. The party argues the mayor’s silence creates the impression that members of his executive are above the law and politically protected. The DA’s Belinda Kayser-Echeozonjoku says […]
# Die DA sê die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, versuim om op te tree teen burgemeesterskomiteelede wat ernstige aantygings, insluitend klagtes van misdaag en bewerings van intimidasie en geweld in die gesig staar. Die party voer aan die burgemeester se stilswye skep die indruk dat lede van sy uitvoerende gesag bo die wet is […]
# Die waarnemende minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sindisiwe Chikunga, sê die regering is vasberade om die maatreëls te verskerp teen die seksuele uitbuiting van kinders, statutêre verkragting en aanlyn dreigemente teen kinders. Sy het die departement se begroting van 302-miljard rand vir die 2026/2027 finansiële jaar gister in die Parlement ter tafel gelê. Chikunga het beklemtoon […]
# Die Departement van Elektrisiteit en Energie sê hy stuur sy pas opgestelde elektrisiteitprysbeleid na die Kabinet vir verwerking en openbare kommentaar. Die beleid gee ʼn hersiene raamwerk van die tariefbepaling, groothandelpryse, koste om stelsel te gebruik, munisipale koste van voorsiening en maatskaplike beskerming. Eskom het in April pryse vir regstreekse klante met 8,76-persent verhoog. […]
# Die polisie het die twee tieners wat betrokke was by die noodlottige skietvoorval by die Islamitiese sentrum van San Diego geïdentifiseer as die 17-jarige Cain Clark en 18-jarige Caleb Vasquez. Vyf mense, insluitend die twee aanvallers, is Maandag in die voorval dood. Die verdagtes is in ʼn voertuig naby die moskee aangetref waar hulle […]
# President Cyril Ramaphosa vertrek vandag op ʼn staatsbesoek van twee dae aan Botswana vir die sesde sitting van die Suid-Afrika/Botswana Bi-nasionale Kommissie in Gaborone. Die basiese doelwit is om die bestaande bilaterale vennootskap tussen die twee lande te verdiep en te versterk. Suid-Afrika is Botswana se grootste handelsvennoot en verantwoordelik vir meer as 50-persent […]