# The South African Poultry Association has expressed concern about the Competition Commission’s formal market inquiry into South Africa’s biggest poultry producers. The commission has identified Astral, Rainbow Chicken, Country Bird and Sovereign as the country’s four largest chicken producers, accounting for nearly 63-percent of South Africa’s chicken production. The association says the commission’s concern […]
# Deputy president Paul Mashatile says the strengthening of value chains within the African continent is imperative to promote beneficiation and achieve competitiveness. He addressed the second edition of the Invest in Senegal Forum on Tuesday. The Forum is dedicated to promoting trade and investment by connecting the business communities of Senegal, Africa, and the […]
# Die Verenigde Nasies is besorgd oor die aantal burgerlikes wat van geweld in noordelike Mosambiek vlug. Die VN-vlugtelingagentskap sê meer as 100-duisend vlugtelinge het sedert die begin van die jaar uit hul huise gevlug, met byna 22-duisend mense wat in ‘n enkele week aan die einde van September gevlug het. Hernude aanvalle is die […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, waarsku Suid-Afrika loop die gevaar om ‘n piesang-republiek te word as korrupsie binne die polisie nie uitgeroei word nie. Hy het na die Madlanga-kommissie verwys en die vakbond POPCRU meegedeel dat besluite moet lei tot inwerkingstelling. Mbalulu beloof aanspreeklikheid vir diegene wat die ANC verteenwoordig. Hy beklemtoon […]
# The United Nations is deeply concerned about the numbers of civilians fleeing violence in northern Mozambique. The UN refugee agency said more than 100-thousand people fled their homes since the start of the year, with nearly 22-thousand people fleeing in a single week in late September. Renewed attacks have been reported in recent months […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula has warned that South Africa risks becoming a banana republic if corruption within the police is not eradicated. Referencing the Madlanga Commission, Mbalula told the Police and Prisons Civil Rights Union that resolutions must lead to implementation. He vowed accountability for those representing the ANC, stressing that the party must […]
# Sokker: Kaizer Chiefs se middelveldspeler Mduduzi Shabalala is opgeroep om die beseerde Relebohile Mofokeng in die Bafana Bafana-groep te vervang. Dit is voor hul twee belangrike Wêreldbeker-kwalifiserende wedstryde teen Zimbabwe en Rwanda. Die Orlando Pirates-voorspeler Mofokeng het Saterdag ‘n kniebesering opgedoen in die oorwinning oor Siwelele FC. Bafana Bafana is saam met Benin gelykop […]
# Die Demokratiese leier van die Senaat, Chuck Schumer, het president Donald Trump se bewering verwerp dat onderhandelinge met sy party aan die gang is. Twee voorstelle om die regering te befonds, een van die Demokrate en een van die Republikeine, het albei Maandagaand in die Senaat misluk. Dit beteken die regering se afsluiting duur […]
# ActionSA in Gauteng eis ‘n omvattende plan van aksie om die toenemende geweldsmisdaad in die provinsie aan te spreek, insluitend verbeterde intelligensie-insameling en sigbare polisiëringsoperasies in hoërisiko-gebiede. Dit volg op die moord Sondag op vyf mense in ‘n taverne in Zithobeni, Bronkhorstspruit. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê die jongste tragedie lê weer eens die […]