# United Nations secretary-general, António Guterres, has expressed alarm at the renewed escalation in the Middle East. Iran launched missiles at Israel on Sunday in retaliation for a strike on the Lebanese capital, Beirut. Israel responded on Monday morning by targeting Iranian military sites. This is the first time since an April ceasefire that the […]
# Soccer: Somalian referee Omar Artan will miss the World Cup after he was denied entry to the United States. The 34-year-old was forced to fly back to Istanbul, Turkey, after he was turned back at the Miami International Airport. US Customs and Border Protection says Artan underwent additional inspection upon arrival in America and was […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement begin vandag sy Lenacapavir-projek waar mense twee keer per jaar die MIV-voorkomende inspuiting ontvang. Dis deel van die nasionale regering se landwye inisiatief om MIV-voorkomingsopsies uit te brei en nuwe MIV-besmetting te voorkom. Die doel is om vigs teen 2030 as openbare gesondheidsbedreiging uit te wis. Suid-Afrika het sy eerste besending […]
# Malawi se ministerie van Buitelandse Sake het bevestig 150 van sy burgers het Suid-Afrika oor die naweek per bus verlaat as deel van ‘n vrywillige repatriasieprogram. Die groep het in tydelike kampe in Mosselbaai in die Wes-Kaap gebly, nadat hulle verlede naweek tydens gewelddadige teen-buitelander-betogings in die gebied ontwortel is. Hulle sal na verwagting […]
# Gholf: Die Amerikaner JT Poston het sy landgenoot, Ryan Gerard, in ʼn uitspeelronde verslaan om die Gedenktoernooi in Ohio te wen – die grootste oorwinning van sy loopbaan. Hy het op die tweede uitspeelputjie gewen. Nog ʼn Amerikaner, Wyndham Clark, was derde. Poston, wat sy plek in volgende maand se Ope-kampioenskap verseker het, erken […]
# ActionSA sê president Cyril Ramaphosa se toespraak dra niks by om die immigrasie-krisis aan te spreek nie. Hy sê die ANC het die krisis geskep en die regering van nasionale eenheid gaan voort daarmee. Die president het die land gisteraand toegespreek oor die regering se benadering om onwettige immigrasie te bestuur, en die onlangse […]
# Die Israelse Weermag het vanoggend wraakaanvalle uitgevoer op militêre teikens in westelike en sentraal-Iran. Dit volg nadat Teheran missiele op Israel afgevuur het, vermoedelik uit wraak oor aanvalle op die suidelike voorstede van die Libanese hoofstad, Beiroet, wat ʼn vesting van die Iran-ondersteunde Hisbolla-groep is. Israel se jongste aanval volg nadat president Donald Trump […]
# The Gauteng Health Department will today begin the phased rollout of Lenacapavir, a groundbreaking twice-yearly HIV prevention injection. This forms part of the national government’s nationwide initiative to expand HIV prevention options and boost the country’s efforts to reduce new HIV infections to end AIDS as a public health threat by 2030. South Africa received […]
# Malawi’s Foreign Affairs ministry has confirmed that 150 of its citizens left South Africa by bus over the weekend as part of a voluntary repatriation programme. The group had been staying in temporary camps in Mossel Bay, in the Western Cape, after being displaced in violent anti-foreigner protests in the area last weekend. They are expected […]