# ‘n Nuwe verslag deur die Global Entrepreneurship Monitor dui daarop dat Suid-Afrika se entrepreneurs baie idees het, maar nie genoeg ondersteuning om dit in suksesvolle ondernemings te omskep nie. Die verslag, saamgestel deur die Stellenbosch Sakeskool, die Universiteit van Johannesburg, die Noordwes-Universiteit en die Agentskap vir Klein Ondernemingsontwikkeling en Finansiering, plaas Suid-Afrika se ondersteuningstelsel […]
# Cosatu has welcomed the Cabinet’s approval of further reforms to Eskom’s structure and pricing system. President Cyril Ramaphosa has endorsed the Phase One report of the Eskom Restructuring Task Team, setting the stage to restructure South Africa’s electricity sector. Cosatu spokesperson, Matthew Parks says they are opposing Eskom’s unbundling as they fear it may […]
# A magnitude 4.7 earthquake struck the Campi Flegrei area near the southern Italian city of Naples on Friday, causing power outages, disrupting train and metro services and damaging some buildings. The quake had its epicentre in the Campi Flegrei area to the west of Naples at a depth of about three kilometres. Although small […]
# Soccer: Substitute Hildah Magaia scored nine minutes into added time to salvage a 2-2 draw for South Africa against Ivory Coast on Friday in the Women’s Africa Cup of Nations in Morocco. The Ivorians led 2-0 at half-time in the Group B match thanks to a brace from 18-year-old Grace Sery. Thembi Kgatlana halved […]
# Die Parlement se Staande Komitee oor Finansies sê die aanstelling van die adjunkminister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Seiso Mohai, as raadsvoorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie, is ‘n belangrike stap om bestendigheid in die regering te versterk. Hy vervang die adjunkminister van Finansies, David Masondo, wat verlede week die sesde persoon geword het om […]
# Statebondspele: Die Paralimpiese atleet, Masala Makutu, het Suid-Afrika se eerste baan-en-veldmedalje in Glasgow opgeraap toe hy silwer gewen het in die mans T12 100-meter. Die 20-jarige atleet het ‘n persoonlike beste tyd van 11,04 sekondes behaal. Sinesipho Dambile se blitsige 19,82-sekonde-prestasie is die tweede vinnigste tyd ooit op die Spele, en hy bespreek daarmee sy […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die aanstelling van ‘n waarnemende hoof vir die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie is aan die gang. Dit volg na die bedanking van die voormalige hoof Andrea Johnson, wat Woensdag haar marathon-getuienis van ses dae voor die Madlanga-kommissie afgesluit het. Kubayi sê sy het besluit om […]
# President Donald Trump van Amerika sê die Vredesraad wat uit 20 lande bestaan, het ʼn ooreenkoms bereik dat Hamas en ander gewapende groepe in Gaza heeltemal ontwapen moet word. Hy sê in ʼn inskrywing op Truth Social wanneer die ontwapening afgehandel is, sal Israelse magte onttrek en die Internasionale Stabiliseringsmag sal saam met ʼn […]
# Die Gautengse Taakspan oor Politieke Moorde het die EFF-lid, Aaron Makola wat in Bronkhorstspruit as vermis aangemeld is, gevind. Die 51-jarige Makola het op 10 Julie vermis geraak en sy voertuig is later verlate gevind. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die taakspan het die ondersoek oorgeneem nadat hulle met Makola se familie vergader […]