Skip to content

Minister Kubayi sê aanstelling van waarnemende IDAC-hoof is aan die gang [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die aanstelling van ‘n waarnemende hoof vir die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie is aan die gang. Dit volg na die bedanking van die voormalige hoof Andrea Johnson, wat Woensdag haar marathon-getuienis van ses dae voor die Madlanga-kommissie afgesluit het. Kubayi sê sy het besluit om niemand uit IDAC se huidige leierskap te bevorder nie, en beklemtoon sy wil nie die probleme wat die entiteit in die gesig staar, verder laat voortduur nie:

ENG KubayiOnActingHeadAppointment