# Die ANC en Ezulweni Investments het buite die hof geskik. Die party sou na verwagting vandag die hof nader om ʼn bevel om op sy bankrekeninge beslag te lê weens skuld van 85-miljoen-rand, om te keer. Dit volg nadat die ANC versuim het om sy skuld aan die KwaZulu-Natalse drukker- en bemarkingsmaatskappy te betaal vir […]
# Tennis: World number two Jannik Sinner will not play for Italy in this year’s Davis Cup Finals on home soil in Bologna next month. The four-time Grand Slam champion helped propel his nation to victory in 2023 and 2024. A representative for Sinner said that he was skipping the event to gain an extra week […]
# Eskom says the updated Integrated Resource Plan is a clear investment roadmap towards a balanced national energy mix that will ensure a sustainable future and deliver economic inclusion. The plan, approved by the cabinet last week, will make use of more solar, wind, and gas to ensure there is enough reliable power by 2030. Eskom’s […]
# Defence Secretary, John Healey, says Britian is ready to deploy troops to Ukraine if US president Donald Trump secures a peace deal with Russia. Trump and Russian president Vladimir Putin are planning to meet in Hungary in the next few weeks, in an attempt to end the near-four-year full-scale war. Healey says the plan […]
# The ANC and Ezulweni Investments have reached an out-of-court settlement. The party was expected to approach the courts today to overturn an order attaching its bank accounts over a debt of more than 85-million-rand it owes to Ezulweni. This is after the ANC failed to pay its debt to the KwaZulu-Natal printing and marketing company, […]
# Amptenare van die Limpopo-regering en die Zimbabwiese en Malawiese ambassades ontmoet vandag die families van die 43 mense wat verlede Sondag in ʼn busongeluk buite Louis Trichardt in Limpopo dood is. Die bus met 91 passasiers het van die pad geloop en teen ʼn wal afgestort. Die provinsiale regering se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile beloof Suid-Afrika se presidentskap van die G20 sal aandring op ʼn sterk Globale Suide-agenda wat fokus op skuldverligting, inklusiewe groei en volhoubare ontwikkeling. Talle lae- en middelinkomstelande staar hoë finansieringskoste, groot eksterne herfinansieringsbehoeftes en ʼn aansienlike uitvloei van privaat kapitaal in die gesig. Mashatile sê Suid-Afrika sal met die klem op […]
# Minstens twee mense is dood toe ʼn vragvliegtuig by die Hongkong Internasionale Lughawe van die aanloopbaan geloop en in die see beland het. Die Emirates-vlug van Dubai het tydens landing ʼn voertuig getref en twee lede van die lughawe se grondpersoneel het in die see geval. Hulle is gered, maar het later in die […]
# Motorsport: Red Bull-renjaer, Max Verstappen, het ʼn oorheersende vertoning gelewer en spog ná die Amerikaanse Grand Prix met sy vyfde sege van die seisoen. Lando Norris van McLaren is tweede en Charles Leclerc van Ferrari is derde. Die voorloper in die bestuurderskampioenskap, Oscar Piastri van McLaren, was vyfde. Verstappen, wat strewe na ʼn vyfde […]