# Golf: England’s Aaron Rai won the PGA Championship at Aronimink Golf Club in Pennsylvania, his maiden major title. The world number 44 carded a five-under 65 to finish nine under overall, three shots clear of Spain’s two-time major champion Jon Rahm and American Alex Smalley, who finished joint second. Rai, who is the first […]
# The World Health Organisation has declared that the Ebola outbreak in the Democratic Republic of the Congo and Uganda constitutes a public health emergency of international concern. The outbreak in the DRC’s eastern Ituri province has seen around 246 suspected cases and 80 deaths. In Uganda, two confirmed cases, including one death, have been reported […]
# Tennis: World number one Jannik Sinner will face Norway’s Casper Ruud in the finals of the Italian Open today after he beat Daniil Medvedev 6-2, 5-7, 6-4 in the semi-final. The game was suspended on Friday due to rain with Sinner leading 4-2 in the decider when play was halted. The victory extended Sinner’s […]
# EFF-leier Julius Malema sê Suid-Afrikaners is diep onderling verbind en moet nie langs rasselyne verdeel word nie. Malema het tydens die Frank Dialogue aanlyn uitsending bewerings verwerp dat die party wit boere teiken en aangevoer dat sulke narratiewe misleidend en polities gemotiveerd is. Hy het gevra vir groter insluiting van progressiewe wit Suid-Afrikaners binne […]
# EFF leader Julius Malema says South Africans are deeply interconnected and should not be divided along racial lines. Speaking at the Frank Dialogue Podcast, Malema rejected claims that the party targets white farmers, arguing that such narratives are misleading and politically motivated. He called for greater inclusion of progressive white South Africans within the […]
# Tennis: Wêreld-nommer-een Jannik Sinner kom later vandag teen Noorweë se Casper Ruud in die eindstryd van die Italiaanse Ope te staan nadat hy Daniil Medvedev met 6-2, 5-7, 6-4 in die halfeindstryd geklop het. Die wedstryd is Vrydag weens reën opgeskort, met Sinner wat met 4-2 in die beslissende stel voor was toe spel […]
# Rugby: Die Bulle het ‘n gewaarborgde Verenigde Rugbykampioenskap tuis-kwarteindstryd op Loftus Versfeld verseker nadat hulle die Italiaanse span Benetton met 45–19 verpletter het. Die besoekers het kort voor en ook weer na rustyd teruggeveg met vinnige punte deur die vleuel Louis Lynagh, en die gaping tot 26–19 vernou. Die speler van die Wedstryd Jeandré […]
# Die MK-party het sy organisasie herstruktureer in die aanloop tot die plaaslike verkiesing van 2026 en ‘n Instituut gestig om toesig te hou oor strategie en administrasie. Partyleier Jacob Zuma het die stap aangekondig na ‘n interne evaluering wat gemik is op die versterking van ideologiese en organisatoriese samehang. Die Instituut sal leierskapstrukture, beleidsrigting […]
# Ghana het amptelik sy Uitgebreide Kredietfasiliteitsprogram met die Internasionale Monetêre Fonds beëindig nadat groot ekonomiese verbeterings aangemeld is. Die regering sê fiskale dissipline, bestedingsbesnoeiings en strukturele hervormings het gehelp om die ekonomie te bestendig na jare van hoë inflasie, skulddruk en valuta-swakheid. Amptenare sê daar is laer inflasie, sterker buitelandse reserwes en verbeterde beleggersvertroue. […]