# Die IVP het die raadslid van die King Cetshwayo-distriksmunisipaliteit, Sipho Mbatha, met onmiddellike ingang geskors. Dit volg na bewerings dat Mbatha betrokke was by afpersing, nadat hy na bewering geld van individue ingevorder het terwyl hy beweer het hy tree namens die party op. Mkhuleko Hlengwa van die party sê die IVP se nasionale […]
# Die DA eis ‘n onmiddellike parlementêre ondersoek na Eskom se dieselverkrygingskwessie van 21-miljard rand. ‘n Ondersoek na die kontrak vir diesel vir Eskom se Oopsiklus-gasturbine-kragstasies het ongerymdhede en nie-nakoming van verkrygingsprosesse getoon. Die begunstigdes waaroor vrae ontstaan het, sluit in Severino Industries, wat ‘n kontrak van vier-miljard rand ontvang het ondanks die feit dat […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, het die model vir energiebesparing en prestasiekontraktering by 61 munisipaliteite ingestel. Die doel is om energiedoeltreffendsmaatreëls by munisipaliteite te handhaaf en uit te brei. Die Energie-doeltreffendheid Aanvraagbestuurstoelae aan munisipaliteite het vir die 2026/2027-boekjaar tot 100-miljoen-rand verhoog. Graham-Maré sê die toelaag is daarop gemik om munisipaliteite te […]
# Die LUR van Onderwys in Gauteng, Lebogang Maile, sê hy het die Stad Tshwane opdrag gegee om gehoor te gee aan die beslissing van die Hooggeregshof in Pretoria dat die kragtoevoer na skole wat vroeër afgesny is weens onbetaalde eiendomsheffings, herstel moet word. Kragtoevoer na skole mag ingevolge die uitspraak ook nie weer afgesny […]
# Gholf: Aaron Rai van Engeland het die PGA-kampioenskap en daarmee sy eerste major-titel by die Aronimink-gholfklub in Pennsilvanië gewen. Die wêreld-nommer-44 het vyf onder 65 aangeteken en algeheel met nege onder geëindig, drie houe voor die Spanjaard en tweemalige major-kampioen, Jon Rahm, en die Amerikaner Alex Smalley, wat gesamentlik tweede is. Rai, wat die […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie het die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda verklaar as noodsituasie vir openbare gesondheid wat internasionaal kommer wek. In die DRK se oostelike Ituri-provinsie is sowat 246 vermeende gevalle en 80 sterftes aangeteken. In Uganda is twee bevestigde gevalle, insluitend een sterfte, in die hoofstad Kampala aangemeld. Die WGO se […]
# The DA is demanding an immediate Parliamentary Inquiry into Eskom’s 21-billion-rand diesel procurement saga. An investigation has identified irregularities and non-adherence to processes linked to contracts for diesel supply to Eskom’s Open Cycle Gas Turbine power stations. Among the questionable beneficiaries is Severino Industries, which was awarded a four-billion-rand allocation despite being led by […]
# Gauteng Education MEC, Lebogang Maile, says he has instructed the City of Tshwane to comply with the Pretoria High Court ruling, ordering the restoration of electricity to schools disconnected over unpaid property rates. The ruling also prohibited any further disconnections. Tshwane is owed 51.7-million-rand by schools. Maile says this court ruling is important as […]
# Deputy minister of Electricity and Energy, Samantha Graham-Maré, has introduced the Energy Savings Performance Contracting model to 61 municipalities. This seeks to sustain and scale up energy efficiency measures in municipalities. The Energy Efficiency Demand Side Management grant for municipalities for the 2026/2027 financial year has increased to 100-million-rand. Graham-Maré says the allocated grant […]