# Die Nasionale Onderwys-, Gesondheids- en Geallieerde Werkersunie sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente strompel steeds van een krisis na die volgende en dit benadeel die instelling en die breër sektor vir naskoolse onderwys en opleiding. NEHAWU se woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, het reageer op ‘n uitspraak deur die Pretoriase Hooggeregshof oor ‘n aansoek deur voormalige NSFAS-raadslede. Hul betwis die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela se besluit om die raad te ontbind en met ‘n administrateur te vervang:
NEHAWU sê NSFAS strompel van een krisis na die volgende [KLANK]
ENG NkolonziONCrisis