# Soccer: Mamelodi Sundowns secured their second CAF Champions League title after playing to a 1-1 draw against AS FAR in the second leg of the final in Rabat, Morocco. This was enough to give the 2016 champions a 2-1 aggregate win after they defeated the Moroccan side 1-0 in the first leg in Pretoria last […]
# Die DA oorweeg sy benadering om die Mededingingswet te wysig om anti-mededingende eksklusiewe ooreenkomste in kleinhandel aan te pak. Die party sê ‘n geskil tussen Woolworths en die visverskaffer Grey’s Marine het die klein onderneming gedwing om te sluit nadat hy langer as 30 jaar Woolworths se verskaffer was. Die DA-lid, Toby Chance, sê […]
# The DA is considering its approach to amend the Competition Act to address anti-competitive exclusivity agreements in retail. The party says a dispute between Woolworths and Grey’s Marine, a supplier of fish, has forced the small business to close down after supplying Woolworths for over 30 years. The DA’s Toby Chance says this issue has also […]
# Polisie in Limpopo soek na verdagtes nadat twee toeriste in die Krugerwildtuin vermoor is. Polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê ‘n 71-jarige man en sy metgesel het verlede Sondag by ‘n kamp in die park aangekom en is Woensdag laas gesien. Hulle liggame is Vrydag in die Levubu-rivier gevind:
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het ‘n grootskaalse soektog aangevra na die verdagtes in ‘n gewapende roof en huisbraak by die woning van voormalige minister Naledi Pandor in Pretoria. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê drie gewapende verdagtes het Vrydagaand toegang tot die perseel verkry en die gesin met vuurwapens gedreig voor hulle die huis […]
# ‘n Verdagte is Saterdagaand in Washington DC doodgeskiet nadat hy op Geheime Diensagente in die strate rondom die Withuis losgebrand het. Volgens ‘n verklaring deur die Amerikaanse Geheime Diens het ‘n man op sy agente in die omgewing van 17de Straat en Pennsylvanialaan begin skiet. Die polisie het teruggeskiet en die verdagte getref, wat […]
# Motorsport: Die Brit George Russell spring vandag eerste weg in die Kanadese Grand Prix met sy Mercedes-spanmaat Kimi Antonelli langs hom. Die twee McLarens van die huidige wêreldkampioen, die Brit Lando Norris, en die Australiër Oscar Piastri is in die tweede ry. Die sewemalige wêreldkampioen Lewis Hamilton begin vyfde, met die viermalige wêreldkampioen Max […]
# Western Cape premier, Alan Winde is warning that the levels of violence crime remain unacceptably high in the province. The latest police crime statistics for the fourth quarter of the 2025/2026 financial year show that murders in the province decreased by 8-percent, from one-thousand-068 cases between January and March 2025, to 983 cases for the same […]
# A suspect was killed on Saturday evening in Washington DC after he opened fire on Secret Service agents in the streets surrounding the White House. According to a US Secret Service statement a man started firing on its agents in the vicinity of 17th Street and Pennsylvania Avenue. Secret Service police returned fire and […]