# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof hoor vandag ʼn dringende aansoek van die MK-party en die United Africans Transformation aan om te appelleer teen die tussentydse interdik dat die parlementêre Ampsklagkomitee sy verhore staak. Dit volg nadat die Konstitusionele Hof ʼn vroeëre appèl van die African Transformation Movement en ander partye verwerp het. Die interdik is hangende president Cyril Ramaphosa se hersiening van die Artikel 89-paneel se verslag. UAT-leier, Wonder Mahlatsi, sê die Hooggeregshof se beslissing was verkeerd:
Wes-Kaapse Hooggeregshof hoor MK-party, UAT se appèl aan oor ampsklagverhoor-interdik [KLANK]
ENG MahlatsiOnAppeal