Skip to content

Minister Macpherson sê atrfregtelike klagte nodig om mense te keer wat kortpaaie in bouwerk vat [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê groter aanspreeklikheid moet deel wees van ‘n uitgebreide poging om sterftes in bouwerk te verminder. Daarby is beter munisipale wette en professionele toesig nodig en die reguleerders moet inligting deel. Hy het inligting bekend gemaak oor vier bou-insidente in Redcliffe in Verulam, Doornkop in Soweto; Ormonde in Johannesburg en die Magnoliaontwikkeling in Seepunt, Kaapstad waain 17 mense dood en 24 beseer is. Macpherson sê professionele bouers deur wie se nalatigheid tot mense se dood gelei het, behoort aangekla te word:

ENG MacphersonOnBuildingSafety