# Rugby: ‘n Indrukwekkende groep voormalige Springbokke en All Blacks gaan Supersport se dekking van die Rugby’s Greatest Rivalry-reeks hanteer. Die aanbieders, ontleders, kommentators en rugby-persoonlikhede sluit in Jean de Villiers, Schalk Burger, Steven Kitshoff, Richie McCaw, Dan Carter, Stephen Donald, Nick Mallett, Ricky Schroeder, Breyton Paulse, and Akona Ndungane. SuperSport sê die dekking spog met verbeterde uitsendings met meer as 25 kamera’s, insluitend 18 bemande kamera’s, Ultra Cam, super stadige beweging kamera’s, hommeltuigdekking en die Airlink Spidercam.
Rugby: Indrukwekkende groep voormalige sterre gaan uitsending van Greatest Rivalry-toer hanteer