# Die Vryheidsfront Plus het die EFF-leier Julius Malema se skuldigbevinding verwelkom. Hy sê egter die vonnisoplegging wat tot 23 Januarie 2026 uitgestel is, is teleurstellend aangesien geregtigheid vinnig moet geskied. Die Oos-Londense Landdroshof het Malema in sy vuurwapenverhoor skuldig bevind op al vyf aanklagte, maar sy medebeskuldigde en gewese lyfwag, Adriaan Snyman, is vrygespreek. […]
# Krieket: Australië het die verdediging van hul Vroue-wêreldbekertitel teen Nieu-Seeland met ʼn oortuigende sege van 89 lopies afgeskop op die Holkar-stadion in Indore. Die veelsydige Ashleigh Gardner het 115 van 83 balle aangeteken wat haar tweede eendagwedstryd-honderdtal is, en bygedra tot Australië se telling van 326. In antwoord daarop was kaptein Sophie Devine se […]
# Die Israelse weermag het sowat 20 skepe wat deel is van die Global Sumud Flotilla op pad na Gaza onderskep. Aktiviste aan boord, insluitend die Sweedse klimaataktivis Greta Thunberg, Nelson Mandela se kleinseun Mandla Mandela, en die aktrise Susan Sarandon, is aangehou. Israel se ministerie van Buitelandse Sake sê die vloot het die vaartuie […]
# The Freedom Front Plus says EFF leader Julius Malema’s conviction is welcomed, but the delay in sentencing, until 23 January 2026, is disappointing, as justice should be served swiftly. The East London Magistrate’s Court found Malema guilty on all five counts in his firearm trial, while his co-accused, former bodyguard Adriaan Snyman, was acquitted. […]
# Cricket: Australia began the defence of their Women’s World Cup title with a commanding 89-run win over New Zealand at the Holkar Stadium in Indore. All-rounder Ashleigh Gardner scored 115 of 83 balls, her second ODI ton, as Australia posted 326. In reply, captain Sophie Devine’s 112 was not enough as New Zealand were bowled […]
# The Israeli military has intercepted and boarded about 20 Gaza-bound aid ships that form part of the Global Sumud Flotilla. Activists aboard were detained, including Swedish climate campaigner Greta Thunberg, Nelson Mandela’s grandson, Mandla Mandela, and actress Susan Sarandon. Israel’s Foreign Ministry says the navy had told the vessels to change course as they were […]
# City Power het ʼn dringende hofinterdik teen die Valke aangevra ná ʼn deursoek-en-beslagleggingsoperasie verlede week by sy kantoor. Die Valke het ʼn lasbrief gehad om die instelling se kantoor in Booysens te deursoek as deel van ʼn voortgesette ondersoek na ʼn tender van 64-miljoen-rand. Die kontrakte was vir die verskaffing van elektriese transformators in […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Carlos Alcaraz, het aan die Sjanghai Meesters onttrek nadat hy sy linker-enkel beseer het. Die 22-jarige Spanjaard het sy enkel in sy eerste wedstryd by die Japannese Ope beseer, maar deurgedruk, die toernooi voltooi en met sy agste ATP Toer-titel van die seisoen weggestap. Corentin Moutet van Frankryk neem Alcaraz se […]
# Minstens 26 mense is dood en 147 beseer in ʼn aardbewing van 6,9 in sentraal-Filippyne. Die aardbewing het aan die kus by Cebustad plaasgevind. Die sterk skudding het kragonderbrekings veroorsaak, geboue en huise se mure laat ineenstort en grondstortings laat ontstaan. Die streek was besig om te herstel van ʼn storm wat die sentrale […]