# Johannesburg Speaker Margaret Arnolds says the killing of a school transport driver in Westbury is a painful reminder that violent crime continues to threaten the safety and well-being of residents in communities across the metro. According to police, the 53-year-old had just completed his morning drop-off yesterday when unidentified suspects opened fire from a […]
# A South African mechanic is among a group of about eleven people abducted in Mozambique during an attack by insurgents on a hunting lodge and the nearby town of Marangira last week. According to reports, alongside the South African, two other employees from the lodge were also among those taken, while the rest were […]
# Rugby: SA Rugby president Mark Alexander has praised South African supporters for creating an atmosphere for the inaugural Rugby’s Greatest Rivalry series, which showcased the country to visitors from around the world. The Springboks are 2-1 up in the series against the All Blacks heading into the final match in Baltimore, USA, on Saturday. […]
# Die DA sê die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie se jongste aanval op die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, is ‘n duidelike poging om onreëlmatighede te verdoesel. SADOU het president Cyril Ramaphosa versoek om Gwarube te straf ná haar besluit om die opskorting van die nuwe Grondslagfase-handboekkatalogus te handhaaf. Die vakbond sê ten spyte van […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê die Zulu-koning, Misuzulu kaZwelithini, is amptelik uitgenooi om verlede maand se beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Durban by te woon. Dit volg ná die koning se bewering dat hy van die geleentheid uitgesluit is. Hy beskuldig die regering van disrespek omdat so ʼn hoëprofielgeleentheid in […]
# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê die regering kan nie die infrastruktuur-agterstand uitwis en terselfdertyd skaars staatshulpbronne gebruik om klaskamers, toilette, laboratoriums, heinings en ander bates wat doelbewus gesteel of verwoes word, te vervang nie. Druk op die provinsie se infrastruktuur neem toe weens ʼn groeiende bevolking, migrasie, behuisingsontwikkeling, verstedeliking en veranderende […]
# Vyf mense is dood nadat ʼn Amazon-vragvliegtuig van die aanloopbaan gery en aan die brand geslaan het toe dit op die Miami Internasionale Lughawe probeer land het. Vyf ander is beseer waarvan drie in ʼn bedenklike toestand is. Die Amazon Air-vragvliegtuig is een van meer as 250 vragvliegtuie wat die e-handelreus daagliks gebruik om […]
# Rugby: Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley in die Noord-Kaap. In die eerste van gister se twee uitspeelwedstryde het die Griekwas die Leeus in Kimberley met sewe drieë en ʼn telling van 52-12 verpletter. Dis gevolg deur ʼn titaniese stryd in Bloemfontein waar die Pumas […]
# The DA says the South African Democratic Teachers’ Union’s latest attack on minister of Basic Education, Siviwe Gwarube, is a clear attempt to protect wrongdoing. SADTU has called on president Cyril Ramaphosa to sanction Gwarube, following her decision to keep the new Foundation Phase textbook catalogue suspended. The union says this is despite investigations […]