# The South African Human Rights Commission has recommended that the council of Makana Local Municipality in the Eastern Cape be dissolved, and legal action be taken against mayor Yandiswa Vara and her leadership. This comes as the commission has released a scathing report on the municipality’s water and sanitation crisis, citing systemic and structural […]
# OUTA says the Auditor-General’s inspection of National Student Financial Aid Scheme-funded student accommodation should not only identify problems but also be used to strengthen oversight and improve the system. The organisation says student housing must be properly vetted, safe and fully compliant with regulations before students are placed and public funds are paid out. […]
# OUTA sê die ouditeur-generaal se inspeksie van studenteverblyf wat deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente befonds word, moet nie net probleme identifiseer nie, maar ook gebruik word om toesig te versterk en die stelsel te verbeter. Die organisasie sê studenteverblyf moet behoorlik gekeur word, veilig wees en ten volle aan regulasies voldoen voordat […]
# Eskom sê hy versnel die ontwikkeling van hernubare energieprojekte op nutsskaal en ondersteun groter kragverbruikers om hul energie-oorgangsdoelwitte te bereik. Dit nuutgestigte Eskom Green-afdeling, sal teen 2030 ses gigawatt koolstofvrye elektrisiteit beskikbaar hê. Sowat tien-miljard-rand is oor die volgende vyf jaar aan Eskom Green toegeken. Die kragvoorsiener se groepbestuurder vir hernubare energie, Rivoningo Mnisi, […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die regering werk daaraan om toegang tot geregtigheid vir almal te verbeter deur howe te rasionaliseer. Die Kabinet het ʼn meesterplan goedgekeur om howe se grense aan te pas en waar nodig nuwe reg-setels te vestig. Dis deel van pogings om werkladings te verlig […]
# Die ANC in Gauteng se provinsiale taakspan het met die oog op die plaaslikeregeringsverkiesing in November, Hassan Mako as sy burgemeesterskandidaat vir die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit aangewys. Hy sal die voormalige burgemeester Sipho Radebe vervang, wat verlede week deur die party afgedank is. Die ANC sê Mako bring omvattende ervaring as ‘n gemeenskapsontwikkelingswerker asook […]
# Tennis: Die drie-en-twintigmalige Grand Slam-kampioen Serena Williams het haar eerste professionele oorwinning in byna vier jaar in die vrouedubbelspel by Queen’s in Londen behaal. Die 44-jarige Amerikaner en die Kanadese tiener Victoria Mboko is deur na die kwarteindrondte nadat hulle die derde gekeurde Nicole Melichar-Martinez en Erin Routliffe verslaan het. Die ongekeurde Williams en […]
# Brittanje, Australië, Kanada, Frankryk en Noorweë het sanksies en ander maatreëls ingestel teen netwerke wat betrokke is by die finansiering en ondersteuning van geweld teen Palestynse burgerlikes in die Wesoewer. Die gekoördineerde sanksies teiken ses firmas en een individu. Volgens die Verenigde Nasies is daar net in 2025 een-duisend-835 aanvalle teen Palestyne aangemeld. Die […]
# Eskom says it is accelerating the development of utility-scale renewable energy projects and supporting larger power-user customers in achieving their energy transition goals. This is through its newly formed Eskom Green division, which will have six gigawatts of carbon-free electricity available up to 2030. Some ten-billion-rand has been allocated to Eskom Green over the […]