# COSATU has welcomed the General Mining Laws Amendment Bill, released by the Department of Justice and Constitutional Development, as a key step towards tackling illegal mining. Illegal mining by heavily armed criminal syndicates has become a national crisis, claiming the lives of mine workers, security guards, police officers and members of the National Defence […]
# South Africa and Lesotho have strengthened cooperation to combat the proliferation of illegal firearms, following the seizure and destruction of one-thousand-787 firearms confiscated during crime-fighting operations in Lesotho. Acting National Police Commissioner Puleng Dimpane says the firearms were seized by the Lesotho Mounted Police Service during various operations and targeted crime-combatting initiatives. She says […]
# Die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het die name van kandidate vir vakante poste by die Inligtingsreguleerder op die Parlement se webwerf gepubliseer vir openbare kommentaar, voor 29 September. Ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting moet lede van die reguleerder toepaslik gekwalifiseer wees en Suid-Afrikaanse burgers wees. Die komitee […]
# Die Stad Tshwane het sy aanlyn platform vir sakelisensies en permitte bekend gestel. Dit bied ondernemings en informele handelaars ‘n enkele digitale kanaal om aansoek te doen vir sakelisensies en handelspermitte, dit te hernu en die vordering van hul aansoeke dop te hou. Dit vorm deel van Tshwane se ekonomiese-herlewingsplan. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese […]
# President Cyril Ramaphosa sê Indië en Suid-Afrika moet belegging in vervoer, logistiek, hawens, digitale verbindings, slim-stede en nywerheidsdeurgange versterk om handel en ekonomiese integrasie op die Afrika-vasteland te bevorder. Ramaphosa het aan ‘n Sakeleiers-rondetafelgesprek tussen Indië en Suid-Afrika by die 18de BRICS-leiersberaad in Nieu-Delhi deelgeneem. Hy sê Suid-Afrika het 195 strategiese geïntegreerde projekte in […]
# COSATU verwelkom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Mynwette, wat die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling gepubliseer het as ‘n belangrike stap in die stryd teen onwettige mynbou. Onwettige mynbedrywighede deur swaar gewapende misdaadsindikate het ‘n nasionale krisis geword en eis die lewens van mynwerkers, veiligheidswagte, polisielede en weermaglede. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê […]
# Suid-Afrika en Lesotho het hul samewerking in die stryd teen die verspreiding van onwettige vuurwapens versterk ná die beslaglegging en vernietiging van een-duisend-787 vuurwapens tydens misdaadbestrydingsoperasies in Lesotho. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê die Lesotho Berede Polisiediens het beslag gelê op die vuurwapens tydens verskeie operasies en doelgerigte misdaadbestrydingsveldtogte. Sy sê die […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se raad het ooreengekom die onmiddellike fokus moet op studentebefondsing en dienslewering bly. Hulle het ook die skema se finansiële posisie, die afhandeling van verskille, die regstelling van ouditbevindings, studenteverblyf en gereedheid vir die 2027-akademiese jaar bespreek. Die […]
# Higher Education and Training minister, Buti Manamela and the National Student Financial Aid Scheme Board have agreed that their immediate focus must remain on student funding and service delivery during their engagement meeting. They also agreed over the financial position of the scheme, institutional reconciliations, audit remediation, student accommodation and readiness for the 2027 […]