# Die Presidensie het gewaarsku teen waninligting oor Suid-Afrika se migrasie-uitdagings na aanleiding van onlangse voorvalle waarby buitelandse burgers betrokke is. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sal met die Wêreldgesondheidsorganisasie saamwerk om te verseker dat korrekte inligting gedeel word. Magwenya het bygevoeg berigte wat die […]
# Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, stuur af op ‘n botsing met die Amerikaanse president, Donald Trump, terwyl Amerika hom aan die oorlog probeer onttrek. Die twee leiers het nog nie hul doelwitte bereik nie, terwyl Israel se militêre pogings in Libanon vasgeval het. Reuters berig een senior Israeliese amptenaar het gesê die voorlopige […]
# Die studenteleier van die Soweto-opstand van 1976, Teboho Tsietsi Mashinini, word onthou vir sy sterk standpunt teen die gedwonge gebruik van Afrikaans in swart skole. Suid-Afrika herdenk vandag die 50ste herdenking van die opstand, onder andere die dood van die 12-jarige Hector Pieterson. In ‘n geskiedkundige televisie-onderhoud met die Amerikaanse televisienetwerk CBS, het Mashinini […]
# Gholf: Die Zimbabwiër Stuart Krog het die Zambiese Ope op die Nkana-klub met ‘n enkele hou gewen vir sy eerste Sonskyntoer-titel. Sy laaste ronde van 66 het hom laat eindig op vyf onder syfer, gevolg deur die Suid-Afrikaner Jason Roets, met ‘n laaste ronde van 75. Die Suid-Afrikaners Hayden Porteus en Keagan Thomas was […]
# Die Gautengse polisie het die televisie-persoonlikheid en kletsrymer Molemo ‘Jub Jub” Maarohanye in Edenvale aangekeer in verband met ‘n beweerde ontvoerings- en skietvoorval waarby ‘n e-taxibestuurder betrokke was. Hy het die bestuurder na bewering beskuldig dat hy ‘n verhouding het met sy meisie. Die bestuurder is in ‘n voertuig ingedwing en ‘n skoot is […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê geweldpleging, opsetlike beskadiging, voorvalle van middel-misbruik en leerder-wangedrag bly beduidende uitdagings wat voortgesette samewerking tussen skole, ouers, gemeenskappe en wetstoepassingsagentskappe vereis. Die departement het ‘n omvattende omgewingsontleding gelas van misdaad en geweld in skole, wat 245 hoërisiko-skole geïdentifiseer het wat geteikende ingryping en steun benodig. Maile […]
# Iran se adjunkminister van Buitelandse Sake, Kazem Gharibabadi, sê ‘n omvattender ooreenkoms met Amerika sal binne ‘n skietstakings-tydperk van 60-dae onderhandel word, wat die verligting van sanksies insluit. Amerika en Teheran het ooreengekom oor ‘n vredesraamwerk vir ‘n ooreenkoms om die oorlog te beëindig, die Amerikaanse versperring van Iranse hawens op te hef en […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê sy departement verkeer onder erge druk, met net 832 immigrasie-inspekteurs wat sedert Januarie meer as 40-duisend gevalle hanteer het. Hy het met die media gepraat tydens die vergadering van die tussen-ministeriële komitee op Migrasie. Schreiber sê die departement beweeg na tegnologie-gedrewe hervorming. Hy sê hulle het […]
# Police have arrested television personality and rapper, Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye, in connection with an alleged kidnapping and shooting incident involving an e-hailing driver in Edenvale, Gauteng. He allegedly confronted the driver and accused him of being romantically involved with his girlfriend. Police say the suspect forced the driver into a vehicle and allegedly […]