# Krieket: Nthabiseng Nini het vier paaltjies in haar eerste internasionale wedstryd laat kantel en Anneke Bosch het ‘n vinnige 72 lopies aangeteken in die Protea-vroue se oorwinning van agt paaltjies in die eerste T20-internasionale wedstryd teen Zimbabwe in Bulawayo. Zimbabwe is vir 89 lopies uitgeknikker met Nini wat vier paaltjies vir 17 lopies geneem […]
# Gholf: Joaquin Niemann van Chili loop voor in die Ierse Ope in Doonberg na ‘n openingsronde van vyf-onder 65 in nat en winderige omstandighede. Hy het ‘n voorsprong van twee houe oor ‘n groep van vyf spelers, insluitend Shane Lowry van Ierland en Shaun Norris van Suid-Afrika. Negentien spelers het nie hul eerste ronde […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het beklemtoon dat hulle nie die Verkiesingskommissie gunste vra nie, maar hof toe gaan oor wettige feite. Die party het die Kieshof genader en daag die kommissie uit omdat sommige van sy kandidate nie voor die sperdatum op die kommissie se stelsel vasgelê is nie. Die party sê […]
# AfriForum vra president Cyril Ramaphosa om die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, af te dank. Die minister het onder skoot gekom na ʼn video waarop sy tydens ʼn gemeenskapsvergadering in Loerie in die Oos-Kaapse Kouga-munisipaliteit op ʼn gestremde inwoner vloek. Lambert de Klerk van AfriForum sê Majodina se gedrag druis in teen […]
# Dit is vandag die 25ste herdenking van 11 September 2001 toe Al Kaïda-vlieëniers met twee gekaapte vliegtuie in die twee toringgeboue van die Wêreldhandelsentrum in New York vas gevlieg het. Twee-duisend-977 slagoffers is daardie dag dood. Die Amerikaanse leër het Al Kaïda-leier, Osama Bin Laden, in 2011 in Pakistan doodgemaak. Die vermeende baasbrein agter […]
# ANC Secretary-General Fikile Mbalula has emphasised that they are not asking the Electoral Commission for favours, but are going to court to establish facts of law. The party has approached the Electoral Court, challenging the IEC on why some of its candidates were not captured by the commission before the deadline. The party claimed […]
# AfriForum is calling on president Cyril Ramaphosa to dismiss minister of Water and Sanitation, Pemmy Majodina. The minister is facing backlash after a video showed her swearing at a disabled resident during a community meeting in Loerie, Kouga Municipality in the Eastern Cape. AfriForum’s Lambert de Klerk says Majodina’s conduct conflicts with the code […]
# Golf: Chilean Joaquin Niemann leads the Irish Open at Doonbeg after an opening round five-under 65 in rainy, windy conditions. He has a two-shot lead over a group of five players, including Ireland’s Shane Lowry and South African Shaun Norris. Nineteen players did not finish their first round after play was suspended due to […]
# Today marks the 25th anniversary of 9/11, when al-Qaeda’s suicide pilots flew two hijacked planes into the Twin Towers of the World Trade Centre in New York on 11 September 2001. Two-thousand-977 victims died that day. Al-Qaeda leader Osama Bin Laden was killed by the US military in Pakistan in 2011. The alleged mastermind behind […]