Skip to content

Fikile Mbalula sê die ANC vra nie gunste met kandidaatlys-hofsaak nie [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het beklemtoon dat hulle nie die Verkiesingskommissie gunste vra nie, maar hof toe gaan oor wettige feite. Die party het die Kieshof genader en daag die kommissie uit omdat sommige van sy kandidate nie voor die sperdatum op die kommissie se stelsel vasgelê is nie. Die party sê dis weens tegniese probleme met die stelsel, maar die kommissie ontken dit. Mbalula het ʼn Anton Lembede-gedenklesing gelewer waar hy herhaal het dat die ANC nie die sperdatum misgeloop het nie:

ENG MbalulaOnCourtCase