# Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders sê die hersiene invoervereistes beperk die beskikbaarheid van Argentynse beesstert in die plaaslike mark. Die organisasie sê die beperkings volg op veranderings aan Suid-Afrika se veeartsenykundige sertifikaat vir Argentynse beesvleis. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Paul Matthew, sê die maatreëls beïnvloed die aanbod en plaas druk op […]
# Die akteur Tim Curry, veral bekend vir sy vertolkings in The Rocky Horror Picture Show, Clue en die TV-minireeks It, is op 80-jarige ouderdom oorlede by sy huis in Toluca Lake, Los Angeles. Hy het ook in flieks soos Annie, The Hunt for Red October, Home Alone 2 en Scary Movie 2 verskyn. Curry […]
# Tennis: Die driemalige Grand Slam-kampioen, Stan Wawrinka, is op die nippertjie as promotorskeuse aanvaar in die Amerikaanse Ope se mans-enkelspel-trekking. Die 41-jarige Switser wat die einde van die jaar uittree, het aanvanklik nie daarvoor gekwalifiseer nie. Die Amerikaanse tennisvereniging het kritiek ontvang na die besluit. Die Amerikaanse promotorskeuse, Patrick Kypson, moes egter weens ʼn […]
# Die Verkiesingshof het bevind die GOOD-party het die Wet op Politieke Befondsing oortree wat ʼn onverklaarde veldtog-skenking van 900-duisend-rand betref. Die party het versuim om die skenking, om T-hemde en promosie-items te koop voor die 2021 munisipale verkiesing, te verklaar. Die hof het die party beveel om 50-duisend-rand te betaal vir oortreding van Artikel […]
# Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, sê die party se verkiesingsveldtog is vereenvoudig, professioneel georganiseer en bied kiesers landwyd geloofwaardige kandidate. BOSA gaan in die November-verkiesing met 794 kandidate in 24 munisipaliteite in vyf provinsies deelneem. Die meeste van sy kandidaatlyste is in Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni, Kaapstad en Mangaung. Maimane sê BOSA […]
# President Donald Trump sê hy glo nie Iran se opperleier, Ayatollah Mojtaba Khamenei, is dood nie. Die seun van die voormalige opperleier, Ayatollah Ali Khamenei, is as Iran se nuwe leier gekies nadat sy pa in Februarie in Amerikaanse aanvalle dood is. Die jonger Khamenei het sedertdien nog nooit in die openbaar verskyn nie. Volgens […]
# Actor Tim Curry, best known for his performances in The Rocky Horror Picture Show, Clue, and the TV miniseries It, has died at the age of 80. He passed away at his home in Toluca Lake, Los Angeles. His other films included Annie, The Hunt for Red October, Home Alone 2, and Scary Movie […]
# Tennis: Three-time Grand Slam champion Stan Wawrinka has received a late wildcard into the US Open men’s singles main draw. The 41-year-old Swiss, who will retire at the end of the year, was initially not given a wildcard after not entering qualifying. The United States Tennis Association received some criticism for this decision. However, American […]
# The Electoral Court has found the GOOD Party breached the Political Funding Act over an undisclosed 900-thousand-rand campaign donation. The party failed to disclose the donation to buy T-shirts and party regalia ahead of the 2021 municipal elections. The court has ordered the GOOD Party to pay 50-thousand-rand for contravening section 9 of the […]