# The City of Cape Town says a positive outlook from Moody’s Ratings is a strong vote of confidence in its governance, financial management and service delivery. The ratings agency has upgraded the city’s outlook from stable to positive, citing strong financial performance, high revenue collection, low debt levels and sound financial planning. Mayoral committee […]
# Die Stad Kaapstad sê ʼn positiewe vooruitsig-aanpassing van Moody’s Ratings is ʼn teken van vertroue in sy regering, finansiële bestuur en dienslewering. Die graderingsagentskap het die stad se vooruitsig van stabiel na positief aangepas danksy goeie finansiële prestasie, hoë inkomste-invordering, lae skuldvlakke en gesonde finansiële beplanning. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê die […]
# Build One South Africa sê die rentekoersverhoging van sewe persent sal die lewe moeiliker maak vir huishoudings en besighede wat reeds onder finansiële druk is. Die party voer aan die verhoging van 25 basispunte sal skuldterugbetalings verhoog terwyl baie mense reeds sukkel om deur die maand te kom. Roger Solomons van BOSA sê die […]
# Sokker: Bafana Bafana-afrigter Hugo Broos het 26 spelers bekendgemaak wat Suid-Afrika by die komende Wêreldbeker in Amerika, Kanada en Mexiko sal verteenwoordig. Die span het drie doelwagters, insluitend kaptein Ronwen Williams, elf verdedigers wat die 22-jarige nuweling Olwethu Makhanya insluit, vier middelveldspelers en agt doelskoppers. Ander spelers wat die groep gehaal het, is Lyle […]
# Die SAKP kritiseer die ANC omdat die regerende party weier om deel te neem aan die komende Konferensie van Linkses. Die konferensie met die tema “Building a Left Movement for Working-Class and Popular Power”, sal deur verskeie linkse politieke partye en vakbonde bygewoon word. Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê dis ʼn politieke […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het erken dat die lewering van behuising nie die teikens haal nie. Slegs 23-duisend-27 behuisingseenhede is gelewer teenoor die teiken van 37-duisend-779 die vorige boekjaar. Sy het ʼn begroting van 26,972-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar ter tafel gelê. Simelane sê die departement sal optree teen kontrakteurs wat agter […]
# President Donald Trump sê daar is steeds hoop vir ʼn ooreenkoms met Iran, maar waarsku dat Teheran se pogings om hom te oorleef nie gaan werk nie. Die memorandum van verstandhouding wat onderhandel word, sluit blykbaar in dat Amerikaanse magte uit die omgewing van Teheran onttrek en die blokkade van Iranse hawens opgehef word. […]
# Soccer: Bafana Bafana coach Hugo Broos has announced 26 players who will represent South Africa at the upcoming World Cup in the US, Canada, and Mexico. The squad contains three goalkeepers headed by captain Ronwen Williams, eleven defenders, including uncapped 22-year-old Olwethu Makhanya, four midfielders, and eight strikers. Other players who have made the […]
# The South African Communist Party has criticised the ANC, after the governing party refused to participate in the upcoming Conference of the Left. The conference, themed “Building a Left Movement for Working-Class and Popular Power”, will be attended by various leftist political parties and unions. ANC secretary-general Fikile Mbalula accused the initiative of being a […]