Skip to content

Maimane sê BOSA se verkiesingsveldtog is georganiseerd en mensgerig [KLANK]

# Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, sê die party se verkiesingsveldtog is vereenvoudig, professioneel georganiseer en bied kiesers landwyd geloofwaardige kandidate. BOSA gaan in die November-verkiesing met 794 kandidate in 24 munisipaliteite in vyf provinsies deelneem. Die meeste van sy kandidaatlyste is in Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni, Kaapstad en Mangaung. Maimane sê BOSA gebruik metodes wat seker maak burgers word eerste gestel:

ENG MaimaneOnModel