# The DA has filed papers before the Electoral Court for leave to intervene in the ANC’s attempt to field 181 candidates in six municipalities for the November local government elections. The ANC says it could not register the candidates before the 5 pm deadline on 28 August because of technical glitches in the IEC […]
# Cricket: The Proteas women will play Zimbabwe in a T20 series for the very first time starting tomorrow. All five matches will be played at the Queen’s Sports Club in Bulawayo. South African captain Laura Wolvaardt is excited over the prospect of playing another African country at senior international level. She, Annerie Dercksen, Karabo […]
# The South African Breweries foundation has opened applications for its 18-month Tholoana Enterprise Programme, which supports established businesses through mentoring and business development. The programme targets South African businesses that are at least 51-percent black-owned, have operated for at least two years, and have paying customers. Priority will be given to businesses owned by […]
# Krieket: Die Protea-vroue gaan van môre die heel eerste keer ‘n T20-reeks teen Zimbabwe speel. Al vyf wedstryde word op die Queen’s-sportklub in Bulawayo beslis. Suid-Afrika se kaptein, Laura Wolvaardt, is opgewonde oor die vooruitsig om ‘n ander Afrika-land op senior internasionale vlak te pak. Sy, Annerie Dercksen, Karabo Meso en Kayla Reyneke is […]
# Die Suid-Afrikaanse Brouery-stigting het aansoeke geopen vir sy 18-maande lange Tholoana-ondernemingsprogram, wat gevestigde ondernemings ondersteun deur mentorskap en sake-ontwikkeling. Die program teiken Suid-Afrikaanse ondernemings met minstens 51-persent swart eienaarskap, minstens twee jaar reeds bestaan en betalende kliënte het. Voorkeur sal gegee word aan ondernemings wat deur vroue, jeugdiges en gestremdes besit word, asook dié […]
# Die regering sê as deel van sy optrede teen migrasie-oortredings, teiken multidissiplinêre wetstoepassingsoperasies onwettige oorgrens-beweging, vervalste dokumentasie, uitbuiting van arbeiders, mensehandel-netwerke en onwettige mynbedrywighede. Tot op hede is 205 gevalle geregistreer, 354 mense is gearresteer en 123 gevalle is op die hofrol geplaas. Meer as 350-duisend inspeksies is uitgevoer by nywerhede en in sektore, […]
# Solidariteit sê die verborge waarheid oor Suid-Afrika is dat ras weereens die staat se ordeningsbeginsel is. Jaco Kleynhans van die organisasie het ʼn boodskap gelewer by ʼn vergadering van die Patriotte vir Europa in Brussel. Hy het aan die Europese Parlement gesê die Suid-Afrikaanse regering se toenemende rassewetgewing, asook die staat se verval en […]
# Israel se regering gaan die Britse konsulaat in Jerusalem sluit nadat Brittanje sanksies ingestel het teen goedere wat in die Wesoewer vervaardig word. Dit sal waarskynlik Brittanje se vermoë om in Palestina te werk kniehalter, omdat dit nie ʼn buitepos in die Wesoewer of Gaza het nie. Israel verbied ook 12 verteenwoordigers wat deur […]
# Rugby: Die All Black-afrigter, Dave Rennie, sê sy span sal uiteindelik moet aanpas by die manier waarop skeidsregters skrums interpreteer. Ná die tweede toets in Kaapstad het hy die Springbokke beskuldig dat hulle “rondom” die vaste skrums loop. Nieu-Seeland het in hulle 29-24-nederlaag in die derde toets in Johannesburg ook soms in die skrums […]