# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê hulle staan saam met werkers by Adcock Ingram wat gekant is teen planne om tot 250 werknemers af te dank en een van die maatskappy se aanlegte te sluit. Die party sê die afdankings kom te midde van toenemende afleggings in die farmaseutiese sektor, met meer as twee-duisend-500 werkers […]
# Die Stad Kaapstad sê damvlakke het gedaal tot 75,5-persent, vergeleke met 92,4-persent in dieselfde tyd verlede jaar. Die stad versterk waterbesparingsmaatreëls, insluitend die herstel van lekkasies en die vervanging van ou pype, terwyl waterbeperkings oorweeg word in die aanloop tot ‘n verwagte warmer en droër somer. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, […]
# Die ANC het volgens berigte ʼn forensiese ouditeur aangestel om moontlike knoeiery met die party se Oos-Kaapse kandidaatlyste te ondersoek. News24 berig oor bewerings dat daar met lyste geknoei is en oor onreëlmatighede in die werwingsproses van raadslede in munisipaliteite soos Nelson Mandelabaai, Alfred Nzo en Buffalo City. Die forensiese ouditeur, Mahier Tayob, is […]
# Die Britse minister van Buitelandse Sake, Ed Miliband, verwerp die idee dat Britse Jode in gevaar is nadat sanksies ingestel is teen Israelse nedersettings in die Wesoewer. Brittanje het ʼn verbod geplaas op handel met sogenaamde onwettige Israelse nedersettings en beskuldig Benjamin Netanyahu se regering van etniese suiwering. Die Britse hoofrabbi, Ephraim Mirvis, glo […]
# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê sy departement verskerp pogings om misdaad, dwelmmisbruik, bendebedrywighede en die besit van gevaarlike wapens by skole te beveg. Hy het gister saam met wetstoepassers vier skole deursoek: Phandimfundo Secondary School, Lekamoso Secondary School in Etwatwa, Rivoni Secondary School en Hulwazi Secondary School in Daveyton. Maile sê […]
# Die DA het dokumente by die Verkiesingshof ingedien vir toestemming om in te gryp by die ANC se poging om 181 kandidate in ses munisipaliteite te stel vir die munisipale verkiesing in November. Die ANC sê hy kon weens probleme met die Verkiesingskommissie se stelsel nie die spertyd van vyf namiddag op 28 Augustus […]
# The ANC has reportedly hired a forensic auditor to investigate the alleged tampering of the party’s Eastern Cape candidate lists. According to News24, there are allegations of tampering with lists and irregularities in the councillor selection process in municipalities including Nelson Mandela Bay, Alfred Nzo and Buffalo City. Forensic auditor Mahier Tayob has been […]
# British Foreign Secretary Ed Miliband has rejected the suggestion that British Jews are at risk following the sanctions on Israeli settlements in the occupied West Bank. Britain has imposed a ban on trade with illegal Israeli settlements, accusing Benjamin Netanyahu’s government of committing ethnic cleansing. British Chief Rabbi Ephraim Mirvis believes the sanctions will […]
# Gauteng Education MEC Lebogang Maile says his department is stepping up efforts to confront crime, substance abuse, gangsterism and the possession of dangerous weapons in schools. He joined law enforcement officers in searches yesterday at four schools: Phandimfundo Secondary School, Lekamoso Secondary School in Etwatwa, Rivoni Secondary School and Hulwazi Secondary School in Daveyton. […]