# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê sy departement verskerp pogings om misdaad, dwelmmisbruik, bendebedrywighede en die besit van gevaarlike wapens by skole te beveg. Hy het gister saam met wetstoepassers vier skole deursoek: Phandimfundo Secondary School, Lekamoso Secondary School in Etwatwa, Rivoni Secondary School en Hulwazi Secondary School in Daveyton. Maile sê onaangekondigde deursoekings wat gelyktydig plaasvind, is ʼn poging om veiligheid by skole in die provinsie te verbeter:
Gautengse Onderwys-LUR gaan voort om veiligheid by provinsie se skole te verskerp [KLANK]
ENG MaileOnSearches