# Rugby: Die Stormers sal die res van die Verenigde Rugbykampioenskap sonder die Springbok-skrumskakel Cobus Reinach en die tienerster Markus Muller moet klaarkom. Reinach het ‘n kniebesering opgedoen teen Glasgow Warriors en sal na verwagting ook die Bokke se Nasieskampioenskaps-toetse teen Engeland, Skotland en Wallis misloop. Muller, wat verlede naweek sy buiging vir die Kaapstadse […]
# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê beter koördinering is nodig tussen die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die Nasionale Tesourie met wêreldwye olieprysskokke as gevolg van spanning in die Straat van Hormoes. Volgens die buro kan tydelike brandstofheffingverligting help om inflasie laer te hou en druk op rentekoerse te verminder. Die buro het bygevoeg dat nouer […]
# ’n Ernstige sekuriteitskending word ondersoek ná ’n inbraak, Maandag by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se Tekbasis-fasiliteit by die Lyttelton Militêre Basis in Pretoria. ‘n Stoorkamer is oopgebreek en drie R4-gewere en twee 40-millimeter vuurpylwerpers is as vermis aangemeld. Die ondersoek duur voort, en verdere verifiëring is aan die gang om vas te stel of […]
# Die regering doen ‘n beroep op die publiek om onwettige aktiwiteite by wetstoepassingsowerhede aan te meld en nie die wet in eie hande te neem nie. Die pleidooi volg na voortgesette openbare aktiwiteite oor die onwettige immigrante-kwessie, insluitend protesoptogte deur die anti-onwettige migrasiegroep March and March. Die adjunk-regeringswoordvoerder William Baloyi sê kommer oor immigrasie […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die afsterwe van die internasionaal bekroonde Suid-Afrikaanse opera-legende, Mimi Coertse, as ‘n groot verlies vir die kuns- en kultuurgemeenskap beskryf. Die 93-jarige is in haar huis in Pretoria oorlede. In haar uitmuntende loopbaan wat oor dekades gestrek het, het sy in van die wêreld […]
# Die Verenigde Arabiese Emirate sal volgende maand aan die OPUL- en OPUL+-groepe van groot olieproduserende nasies onttrek, wat ‘n einde maak aan sy lidmaatskap van meer as 50 jaar. OPUL is in 1960 gestig om die belange van groot olie-uitvoerders te beskerm deur produksie te koördineer om bestendige inkomste vir sy lede te verseker. […]
# Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, has described the passing of internationally acclaimed South African opera legend, Mimi Coertse, as a great loss to the arts and cultural community. The 93-year-old died at her home in Pretoria. Over a distinguished career spanning decades, she performed in some of the world’s most iconic […]
# The United Arab Emirates will withdraw from OPEC and OPEC+ groups of major oil-producing nations next month, ending its membership of over 50 years. OPEC was formed in 1960 to defend the interests of major oil exporters by coordinating production to ensure steady revenue for its members. UAE Energy minister, Suhail Mohamed al-Mazrouei, says […]
# The Border Management Authority has announced the successful bidders to redevelop six major land ports of entry through public-private partnerships. Among the winning bidders are Baobab Concession for Beitbridge and Oshoek, Raulux Consortium for Lebombo, Kgorong Consortium for Maseru Bridge, Kopfontein Consortium for Kopfontein, and Imbani Consortium for Ficksburg Bridge. Commissioner Michael Masiapato told […]