# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hul voorlopige ondersoek het ernstige verkrygings- en bestuurskwessies by die Versekeringssektor se Onderwys- en Opleidingsowerheid aan die lig gebring. Die organisasie beweer dat INSETA se begroting van bykans 20-miljoen-rand in die 2024/2025-boekjaar tot 443-miljoen-rand gestyg het. Rudie Heyneke van OUTA bevraagteken ook die aanstelling van ‘n diensverskaffer, Mabophe Business Solutions, nadat ‘n tender gekanselleer is en 879 studente vir maande nie hul beursbetalings ontvang het nie:
OUTA ondersoek INSETA ná honderde studente nie beursbetalings ontvang nie [KLANK]
AFR HeynekeOnBursaryPayments