# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê voortdurende verstedeliking, bevolkingsgroei en migrasie plaas toenemend druk op die onderwysinfrastruktuur en openbare hulpbronne. Leerderinskrywings het tussen 2025 en 2026 met meer as 23-duisend toegeneem. Dit veroorsaak ‘n tekort aan ongeveer 19 bykomende skole, wat elk nagenoeg ‘n duisend leerders moet akkommodeer. Aanlyn toelatings vir graad 1- en graad 8-leerders vir die 2027 akademiese jaar open volgende Woensdag. Maile sê die aanlyn toelatingstelsel het leerdertoelatings in die provinsie grondliggend verander:
Gauteng LUR vir Onderwys sê daar is ‘n groeiende vraag na openbare onderwys in die provinsie [KLANK]
ENG MaileOnAdmissions