# Mineral and Petroleum Resources minister Gwede Mantashe says South Africa will not face fuel shortages despite rising global oil prices linked to tensions at the Strait of Hormuz. However, opposition parties have criticised the government’s handling of fuel pricing. During a budget debate, Mantashe told members of Parliament that a government visit to the […]
# Rugby: The Lions will probably be without two stalwarts, Springbok scrumhalf Morné van der Berg and flanker Ruan Venter, for next weekend’s United Rugby Championship quarterfinal against Leinster in Ireland. Both returned home already, while the rest of the squad remained in Ireland after this past weekend’s final group match against Munster. The Johannesburg […]
# Rand Water chairperson Ramateu Monyokolo says Water and Sanitation minister Pemmy Majodina’s 2026 Budget Vote marks a major step in addressing South Africa’s water crisis. Monyokolo says it reflects a shift toward stronger governance, accountability and institutional reform. Monyokolo highlighted issues such as failing municipal infrastructure, sewage spills and unreliable supply. Monyokolo welcomed plans […]
# Rugby: Die Leeus sal waarskynlik sonder twee van sy staatmakers, Springbok-skrumskakel Morné van der Berg en flank Ruan Venter, moet klaarkom vir volgende naweek se Verenigde Rugbykampioenskapskwarteindstryd teen Leinster in Ierland. Albei spelers het reeds teruggekeer huis toe, terwyl die res van die groep in Ierland gebly het na die afgelope naweek se groepwedstryd […]
# Die Universiteit van die Wes-Kaap het sy ondersteuning beloof vir ‘n nagraadse student, Hajar Kagiso Al-Tha’irah Ahjum-Mathee, wat deel was van die Global Sumud Flotilla wat humanitêre hulp aan Gaza wou lewer. Die vaartuig is vroeër vandeesweek deur Israeliese magte in die Middellandse See onderskep. Hajar, wat ‘n meestersgraad in mediese biowetenskap volg en […]
# Die minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, sê Suid-Afrika sal nie brandstoftekorte ondervind nie, ten spyte van stygende wêreldwye oliepryse as gevolg van spanning in die Straat van Hormoes. Opposisiepartye het egter die regering se hantering van brandstofpryse gekritiseer. Tydens ‘n begrotingsdebat het Mantashe aan parlementslede gesê ‘n regeringsbesoek aan die streek […]
# The University of the Western Cape has voiced support for postgraduate student Hajar Kagiso Al-Tha’irah Ahjum-Mathee, who was part of the Global Sumud Flotilla delivering humanitarian aid to Gaza. The vessel was intercepted by Israeli forces earlier this week in the Mediterranean. Hajar, who is pursuing a masters degree in medical bioscience and is […]
# Die voorsitter van Rand Water, Ramateu Monyokolo, sê die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, se begrotingspos vir 2026 is ‘n belangrike stap om Suid-Afrika se waterkrisis aan te spreek. Monyokolo sê dit dui op ‘n verskuiwing na sterker regering, aanspreeklikheid en institusionele hervorming. Monyokolo het verwys na kwessies soos munisipale infrastruktuur wat […]
# Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging het kommer uitgespreek oor die hoë vlakke van ingevoerde suiker uit lande soos Brasilië, Indië en Thailand. Die vereniging sê vir elke ton wat ingevoer word, verloor die suikerbedryf meer as sewe-duisend-500-rand. In Maart het 16-duisend ton ingevoerde suiker Suid-Afrika binnegekom, dubbel dié van Maart verlede jaar. Die voorsitter van die […]