# The Afrika Mayibuye Movement says popular cultural figure Gezani “Papa Penny” Kobane has joined its ranks ahead of the local government elections in November. This after he resigned from the MK Party and stepped down as the party’s member of Parliament. Party leader Floyd Shivambu told the media that Kobane will help strengthen its […]
# The South African Canegrowers says the 2026/2027 sugarcane milling season has started on a positive note, with deliveries up by 48-percent compared to last year. However, the industry warns that uncertainty around Tongaat Hulett and rising sugar imports continues to place significant pressure on local producers. The organisation’s chairperson, Higgins Mdluli, says cheap imported […]
# Krieket: Nog kaartjies sal beskikbaar gestel word vir die Nuwejaarstoets teen Engeland in Kaapstad. Krieket Suid-Afrika sê die aankondiging dat Nuweland uitverkoop is, was deels bemarkingsgedrewe en al die kaartjies is nie uitverkoop nie. Hy ontken ook dat die meeste kaartjies vir Engeland se ondersteuners opsy gesit is. Die toets is die derde en […]
# Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers sê die 2026/2027 suikerrietmeulseisoen het op ‘n positiewe noot begin, met aflewerings wat op ‘n jaargrondslag met 48-persent gestyg het. Die bedryf waarsku egter dat onsekerheid rondom Tongaat Hulett en die stygende suikerinvoere steeds aansienlike druk op plaaslike produsente plaas. Die voorsitter van die vereniging, Higgins Mdluli, sê goedkoop ingevoerde suiker […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging sê die gewilde kultuurfiguur Gezani “Papa Penny” Kobane het by die party aangesluit voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Dit volg nadat hy uit die MK-party bedank en as die party se parlementslid uitgetree het. Partyleier Floyd Shivambu het aan die media gesê Kobane sal help om hul veldtog in Giyani […]
# Die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, is bekommerd oor die spoed en omvang van die Ebola-epidemie in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda. Daar was 131 sterftes wat met die uitbreking verband hou. Die WGO het die uitbreking tot ‘n internasionale noodgeval verklaar. Ghebreyesus sê die aantal gevalle en sterftes sal […]
# Die teen-apartheidsaktivis eerwaarde Frank Chikane sê hy moes baie verduur onder die hand van apartheidsera-veiligheidstakbeamptes. Hy het gister voor die Waarheids- en Versoeningskommissie-ondersoek getuig, wat vertragings in die vervolging van apartheidsera-misdade ondersoek. In 1989 het hy vergiftiging deur staatsagente oorleef terwyl hy as die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke gedien het. Chikane […]
# World Health Organisation director general, doctor Tedros Adhanom Ghebreyesus, has expressed concern over the speed and scale of the Ebola epidemic in the Democratic Republic of Congo and Uganda. There have been 131 deaths linked to the outbreak. The WHO has declared the outbreak an international emergency. Ghebreyesus says the number of cases and […]
# Anti-apartheid activist reverend Frank Chikane says he endured a lot at the hands of apartheid-era Security Branch officers. He testified before the Truth and Reconciliation Commission cases inquiry yesterday, which is probing delays in prosecuting apartheid-era crimes. In 1989, he survived poisoning by apartheid state operatives while serving as the general secretary of the South […]