Skip to content

Drie gearresteer wat probeer het om toegang tot die SAOG-beraad te verkry [KLANK]

# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê drie mense wat probeer het om ongemagtigde toegang tot die 46ste beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Durban te verkry, is in hegtenis geneem. Twee Kongolese burgers is Saterdag in hegtenis geneem nadat hulle probeer het om toegang tot die lokaal te verkry met akkreditasie wat nie aan hulle uitgereik is nie. Verlede week is ‘n Zimbabwiese burger ook in hegtenis geneem nadat hy na bewering probeer het om akkreditasie te bekom onder die dekmantel van ‘n uitvoerende kunstenaar. Nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê ontwrigting sal nie geduld word nie:

ENG MatheOnDisruptions