# Die Verenigde Nasies sê ‘n ondersoek is begin na die dood van ‘n 1994 Rwandese volksmoordverdagte, Félicien Kabuga, wat in aanhouding in Den Haag, Nederland, dood is. Die 93-jarige is in 2023 weens demensie ongeskik verklaar om verhoor te word en is na berig word die naweek in die hospitaal dood. Kabuga word daarvan […]
# Tennis: Carlos Alcaraz is nie seker wanneer hy sal kan terugkeer nie, nadat hy verlede maand ‘n polsbesering opgedoen het in die Barcelona-ope in sy vaderland, Spanje. Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het in Alcaraz se afwesigheid van krag tot krag gegaan en Sondag ‘n rekord sesde Meesters-een-duisend-titel verower op die Italiaanse Ope. Alcaraz het […]
# Die Departement van Gesondheid sê ‘n uitspraak deur die Konstitusionele Hof wat dele van die Nasionale Gesondheidswet ongrondwetlik verklaar, het geen direkte impak op die uitrol van die Nasionale Gesondheidsversekering nie. Die hof het bevind artikels 36 tot 40 van die wet is ongrondwetlik en ongeldig. Foster Mohale van die departement sê die uitspraak […]
# The United Nations says an inquiry has begun into the death of 1994 Rwandan genocide suspect, Félicien Kabuga, who died in custody in The Hague, Netherlands. The 93-year-old was declared unfit to stand trial in 2023 due to dementia and reportedly died in hospital over the weekend. Kabuga was accused of funding Hutu extremist […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sal die party verteenwoordig in die Parlement se Ampsklagkomitee. Die komitee van 31 lede sal oorweeg of president Cyril Ramaphosa betrek kan word by die diefstal van Amerikaanse dollars op sy Phala Phala-plaas in Limpopo. BOSA sê die komitee dra ‘n geweldige grondwetlike verantwoordelikheid, en […]
# Gholf: Gerhard Pepler van Suid-Afrika het ‘n laaste ronde van sewe onder-baansyfer-65 aangeteken om die Sonskyntoer se pro/am-toernooi op die Irene-buiteklub in Gauteng te wen. Hy kon die sterk aanslag van sy landgenoot Graham van der Merwe afweer, wat tweede geëindig het op 22, gevolg deur die Wallieser Jack Davidson op 21-onder. Pepler, wie […]
# Build One South Africa leader, Mmusi Maimane, will represent the party on Parliament’s Impeachment Committee. The 31-member committee will consider whether president Cyril Ramaphosa should face impeachment over the theft of US dollars from his Phala Phala farm in Limpopo. BOSA says the committee carries immense constitutional responsibility, and its work cannot become a […]
# Golf: South Africa’s Gerhard Pepler carded a final round seven-under 65 to win the Sunshine Tour’s Pro-Am tournament at the Irene Country Club in Gauteng. He was able to withstand a strong challenge from compatriot Graham van der Merwe, whose 61 earned him second place on 22 under par. Welshman Jack Davidson closed with a […]
# The DA in Gauteng is calling for an urgent rescue at Tembisa Hospital over severe staff shortages and equipment failures. DA’s Jack Bloom says only 40 of 213 vacant posts are being filled, while key leadership positions remain vacant. Bloom warns shortages of medical equipment could increase patient deaths and missed diagnoses. He also […]