# The City of Tshwane has rejected claims that its 2026/27 budget faces a two-billion-rand shortfall for employee costs. The city says the figure reflects the difference between an initial departmental request and the final approved allocation. Tshwane says about 13-billion-rand was approved after affordability reviews, including 229-million-rand for filling vacancies and 362-million-rand for salary […]
# Die Stad Tshwane het bewerings verwerp dat sy 2026/27-begroting ‘n diensstaattekort van twee-miljard-rand in die gesig staar. Die stad sê die syfer weerspieël die verskil tussen ‘n aanvanklike departementele versoek en die finaal-goedgekeurde toewysing. Tshwane sê ongeveer 13-miljard-rand is goedgekeur na bekostigbaarheidsoorsigte, insluitend 229-miljoen-rand vir die vul van vakatures en 362-miljoen-rand vir terugwerkende salarisaanpassings. […]
# Former rector of the University of the Free State, professor Jonathan Jansen says South Africa’s public universities continue to face recurring governance crises despite having some of the country’s brightest minds. On his opinion piece on News24, Jansen points to instability at several institutions, warning that the consequences extend beyond leadership disputes to teaching […]
# And finally, if you thought the Olympics were unusual, welcome to the World Humanoid Robot Games in Beijing. More than two-thousand robots from 16 countries are competing in 51 events, ranging from athletics and soccer to dancing and practical tasks. The accompanying World Robot Conference is showcasing more than 300 companies and thousands of […]
# Die voormalige rektor van die Universiteit van die Vrystaat, professor Jonathan Jansen, sê Suid-Afrika se universiteite beleef herhalende bestuurskrisisse ten spyte van die feit dat die land se slimste denkers daar is. In sy meningsartikel op News24 wys Jansen op onbestendigheid by verskeie instellings en waarsku die gevolge strek verder as leierskapsgeskille tot by […]
# Die ANC sê hulle gaan vandag strafregtelike klagtes indien teen die DA se voorsitter van Federale Finansies, Mark Burke, en die maatskappy wat hy gestig het, Kastelo. Die beleggingsfirma word deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank ondersoek vir oortredings van valutabeheer. Daar word beweer dat Kastelo kliënte se toelaes gebruik het om fondse vir eie gewin […]
# ‘n Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moorde op twee lede van die Teenbende-eenheid en twee vroue in Reigerpark, Johannesburg, vroeër die maand. Die 27-jarige verdagte is in Ekurhuleni aangekeer na ‘n intelligensie-operasie. Twee ander verdagtes in die saak, die vermeende bendelid Regan Collis en 24-jarige Jamal Meyer, bly in […]
# President Volodymyr Zelensky sê Oekraïne se bondgenote wat nalaat om sy voorraad lugverdedigingsmissiele aan te vul, kos lewens. Dit volg nadat ‘n heftige Russiese missiel- en hommeltuigaanval Woensdagnag tot Donderdagoggend in en om Kiëf minstens 15 slagoffers geëis het en 34 beseer het. Oekraïne het ‘n tekort aan Patriot-onderskeppers, wat beteken hy sukkel om […]
# The ANC says it will today lay criminal charges against the DA’s chairperson of Federal Finance, Mark Burke, and the company he founded, Kastelo. The investment firm is under investigation by the South African Reserve Bank for exchange control violations. It is alleged that Kastelo has been using clients’ allowances to move funds offshore for […]