# US president Donald Trump says talks with Iran to reach a peace deal are proceeding in an orderly and constructive manner. Reportedly, a deal would involve a 60-day ceasefire extension during which the Strait of Hormuz would be reopened, Tehran could freely sell oil, and talks on limiting Iran’s nuclear programme would be held. […]
# Die EFF veroordeel die Parlement se Gesamentlike Staande Komitee oor Finansiële Bestuur se voortgesette weiering om sy grondwetlike verantwoordelikheid na te kom en verantwoording te doen vir die aanstelling en vergoeding van die Sekretaris van die Parlement, Xolile George. Die party het tydens ‘n onlangse vergadering van die Komitee formeel versoek dat die saak […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, sê die regering gaan voort met die versterking van sy operasies om georganiseerde stropingsindikate te beveg. Suid-Afrikaanse owerhede het beslag gelê op agt-duisend-686 eenhede uitgeskulpte perlemoen met ‘n geraamde straatwaarde van ongeveer 1,6-miljoen-rand in twee afsonderlike voorvalle in Partridge Point in Simonstad en Grabouw. […]
# Die Gautengse Departement van Onderwys erken daar is vertragings met die uitbetaling van skooltoelaes, wat 15 Mei in die onderskeie skoolrekenings gedeponeer sou word. Die woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, sê die departement sal verseker die uitbetaling van die fondse begin volgende maand. Hy sê die fondse dek noodsaaklike bedryfskoste soos leer- en onderrig-ondersteuningsmateriaal, munisipale dienste, […]
# The Gauteng Department of Education acknowledged the delays in the release of school subsidies which were expected to be deposited into the respective school accounts by 15 May. Spokesperson Onwabile Lubhelwana says the department will ensure that the disbursement of the funds will start next month. He says the funds cover essential operational expenses […]
# The minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Willie Aucamp, says government continues to strengthen its operations to combat organised poaching syndicates. South African authorities seized eight-thousand-686 units of shucked abalone with an estimated street value of approximately 1.6-million-rand in two separate incidents in Partridge Point in Simon’s Town and Grabouw. Three suspects were also arrested. Aucamp […]
# The EFF has condemned the continued refusal by Parliament’s Joint Standing Committee on Financial Management to execute its constitutional responsibility to being accountable for the appointment and remuneration of the Secretary to Parliament, Xolile George. During a recent meeting of the Committee, the party formally requested that the matter be placed on the agenda for […]
# Rugby: Die Junior Springbokke het hul Internasionale Onder-20-reeks geopen met ‘n oortuigende oorwinning van 97-0 oor Chili by Rondebosch Boys’ High in Kaapstad. Suid-Afrika het 15 drieë gedruk, insluitend driekunste deur Lindsey Jansen en Risima Khosa, terwyl Vusi Moyo 22 punte met skoppe bygedra het. Afrigter Kevin Foote sê ondanks die ongebalanseerde telling het […]
# Die Ghanese ministerie van Buitelandse Sake sê hy het die beplande ontruiming van Ghanese wat aangedui het dat hulle onveilig voel in Suid-Afrika, uitgestel. Meer as 800 Ghanese het by hul Hoë Kommissaris in Pretoria geregistreer om ontruim te word weens die jongste vlaag xenofobiese aanvalle. Die ministerie sê, gegewe die betrokke getalle en […]