# Die uitvoerende hoof van Discovery, Adrian Gore, sê Suid-Afrika moet ekonomiese groei van minstens drie-persent behaal om werk te skep en werkloosheid te verminder. Gore het tydens die bekendstelling van fase drie van die vennootsksp tussen die regering en nywerhede in Johannesburg gesê vordering is gemaak met die beëindiging van beurtkrag, die verbetering van logistiek en die herstel van beleggersvertroue, maar groei bly te stadig. Hy sê die regering en nywerhede moet nou hul fokus van hervorming na groei verskuif:
Discovery-hoof sê regering en nywerhede moet fokus van hervorming na groei verskuif [KLANK]
ENG GoreOnGrowth