Skip to content

B4SA sê vinniger ekonomiese groei is sleutel om werkloosheid te beveg [KLANK]

# Business for South Africa verskuif nou sy fokus na sleutelsektore, insluitend mynbou, landbou, toerisme, gasvryheidsektor en infrastruktuur. Dit volg na die bekendstelling van fase drie van die regering-nywerheidsvennootskap. Martin Kingston van die handels-organisasie sê die regering moet ekonomiese groei van meer as drie-persent behaal om ‘n betekenisvolle impak op jeugwerkloosheid te maak. Kingston sê die vennootskap sal ook help om beleggersvertroue te verbeter en die Stad Johannesburg te ondersteun:

ENG KingstonOnFocus