# Die beweerde ‘Groot Vyf’-kartelbaas en sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala het geweier om die aard van sy verhouding met die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya te bespreek. Matlala het voor die Madlanga-kommissie getuig en bevestig hy ken Sibiya en het voorheen sy kantoor besoek nadat hy ‘n vergadering oor ‘n huurkontrak van die Departement […]
# Rugby: Min mense verwag die Leeus sal die All Blacks se onoorwonne status op hul Suid-Afrikaanse toer in Johannesburg vanaand beëindig. Nieu-Seeland lyk onheilspellend na oorwinnings oor die Stormers, die Bulle, die Haaie en die Springbokke in hul eerste vier toerwedstryde. Die Leeus-afrigter Ivan van Rooyen het sy sterkste moontlike span aangewys, versterk deur […]
# Rugby: Die Cheetahs het net soos Griekwas ‘n Curriebeker-tuishalfeindstryd verseker danksy ‘n moeilike oorwinning van 33-24 oor ‘n swak-gedissiplineerde Boland Kavaliers in Bloemfontein. Die besoekers was rustyd 10-7 voor, maar het binne tien minute vier geelkaarte ontvang. Michael Annie het twee van die Cheetahs se vyf drieë gedruk om die oorwinning te verseker. Die […]
# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die party aanvaar verantwoordelikheid vir beide die vordering wat hy gemaak het en sy regeringstekortkominge. Hy het gister die party se manifes vir die plaaslikeregeringsverkiesing in November in Johannesburg bekendgestel. Ramaphosa sê die ANC sal nie vlug voor die uitdagings wat munisipaliteite in die gesig staar nie, insluitend onbetroubare […]
# Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê die party se manifes sit ses sleutelaksies uiteen wat daarop gemik is om plaaslike regering reg te stel, basiese dienste te verbeter en munisipaliteite te bou wat vir die mense werk. Hy het gister die ANC se 2026-verkiesingsmanifes vir plaaslike regering by Riversidepark in Diepsloot, noord […]
# Rugby: The Cheetahs have joined the Griquas in securing a Currie Cup home semifinal, after a hard-fought 33-24 victory against an ill-disciplined Boland Kavaliers in Bloemfontein. The visitors, who were leading 10-7 at the break, conceded four yellow cards in the space of ten minutes. Michael Annie ran in two of the Cheetahs’ five […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says the party accepts responsibility for both the progress it has made and its shortcomings in governance. He unveiled the party’s manifesto ahead of the November fourth local government elections in Johannesburg yesterday. Ramaphosa says they will not run away from the challenges facing municipalities, including unreliable services, deteriorating infrastructure, […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says the party’s manifesto sets out six key actions, which aim to fix local government, improve basic services and build municipalities that work for the people. He launched the ANC’s 2026 local government election manifesto at Riverside Park in Diepsloot north of Johannesburg yesterday. The six priorities include providing basic […]
# En laastens, as jy gedink het die Olimpiese Spele het ongewone oomblikke, welkom by die Wêreldspele vir Mensagtige Robotte in Beijing. Meer as tweeduisend robotte uit 16 lande neem deel aan 51 items, wat wissel van atletiek en sokker tot dans en praktiese take. Die gepaardgaande Wêreldrobotkonferensie verteenwoordig meer as 300 maatskappye en duisende […]